Kaaimans Vakansie Woonstel
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimansweg 3, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kaaimans Vakansie Woonstel bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike woonstel in Bergsig, Groot-Brakrivier.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, oopplan-sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n groot venster wat baie natuurlike lig na binne nooi, 'n dubbelbed en 'n ingeboude kas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas/vrieskassie, ketel, mikrogolfoond, tweeplaat-oondjie, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuistoonbank bied eetplek aan 2 gaste en die leefarea het 'n knus sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die eenheid het sonkrag en ervaar dus nie beurtkrag nie.
Groot-Brakrivier is geleë tussen George en Mosselbaai en is naby die strand, winkels, restaurante en die lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Kaaimans Vakansie Woonstel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Jaar gelys 3
Ligging
- Kaaimansweg 3, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaaimans Vakansie Woonstel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bergsig Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimansweg 3, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18