Kaapsehoop Horse Trails
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gerda L - Apr 2024
Algehele gradering
Kuier was heerlik, rustig sonder baie mense, omring deur die natuur.
Tony E - Mrt 2024
Algehele gradering
Besonders.
Chris V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en ontspannend.
Zelda B - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig.
Luan L - Jun 2023
Algehele gradering
Sal nie aanbeveel nie.
Lees meerKaapsehoop Horse Trails se terugvoer
Luan L, Ons is jammer oor jou ongewone slegte ervaring. Ons wil graag hier wel noem dat die water probleem 'n ongewone gebeurtenis buite ons beheer was. Die huise kan almal van binne af sluit en bedags is daar genoeg personeel teenwoordig. Verder wil ons ook noem dat ons beplan opgradering van die linne, maar hou ook ingedagte dat wit lakens nie baie prakties is in die omgewing met sy rooi grond.
Jolanda R - Jun 2023
Algehele gradering
Rustigheid verseker.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Anelda V - Okt 2022
Algehele gradering
Dis die mooiste huisie. Perdry was ook lekker vir die kids.
Pieter G - Mei 2021
Algehele gradering
Uiters teleurgesteld.
Lees meerBrigitte V - Mrt 2021
Algehele gradering
It was absolutely amazing.
Cherryl D - Jan 2021
Algehele gradering
Rustic and very good for the soul
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaapsehoopweg, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom