Kaapsehoop Horse Trails
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaapsehoopweg, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kaapsehoop Horse Trails is op 'n skilderagtige plaas aan die bopunt van die Drakensberge se platorand, aan die buitewyke van Kaapsehoop geleë. Dit bied 'n gerieflike toevlugsoord aan natuurliefhebbers en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek.
Die verblyf bied 3 unieke huise. Die Guest House bied slaapplek aan 6 gaste, die Stable House bied slaapplek aan 4 gaste en die Trail House bied slaapplek aan 7 gaste. Elke huis het 'n kombuis wat goed toegerus is vir basiese selfsorg en daar is 'n braai-area vir elke eenheid. Handdoeke word voorsien.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Begeleide perdryritte word op die plaas aangebied en aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan en geskiedkundige toere in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kaapsehoopweg, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
- Gaste dink Kaapsehoop Horse Trails het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaapsehoopweg, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga