Kaapstad Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaapstad Huis bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n stylvolle gesinshuis met gedeeltelike uitsigte op Tafelberg. Die huis is in Oranjezicht sowat 4 km vanaf die Tafelberg-kabelspoor geleë.

Die huis het slaapplek vir 9 gaste in 4 slaapkamers. Drie van die slaapkamers en die hoofslaapkamer is op die tweede en derde verdiepings en kan met trappe bereik word. Die gedeelde hoofbadkamer het 'n stort, die solderkamer het sy eie badkamer en daar is 'n gastetoilet op die grondverdieping. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Daar is 'n TV-kamer met Netflix en Playstation 4.

Die perseel het veilige parkeerplek vir 3 motors, asook 'n swembad, 'n vuurput en 'n braai-area. Die ligging bied toegang tot Kaapstad se middestad, lieflike strande, die naglewe en buitelug-doendinge.

Slaapplek

'n Bespreking by Kaapstad Huis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 5 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaapstad Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 500 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za