Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 kamers en ‘n badkamer met ‘n stort en ‘n toilet. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede kamer het ‘n stapelbed. Die oopplan-kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ‘n etenstafel en ‘n sitarea. Die eenheid lei na ‘n terras met ‘n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaar en sy troeteldiere woon op die perseel en daarom word gaste se troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.
Die soldereenheid word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die swembad kan tussen Oktober en April gebruik word.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid is bo die motorhuis en het 2 enkelbeddens in die leefarea en 2 enkelbeddens in die kamer. Die privaat badkamer met ‘n stort en ‘n toilet. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ‘n etenstafel en die sitarea lei na ‘n balkon met ‘n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaar en sy troeteldiere woon op die perseel en daarom word gaste se troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.
Die soldereenheid word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die swembad kan tussen Oktober en April gebruik word.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Sweet Water Road, Gordon’s Bay, 7150, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 0 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang