Kadie Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kadie Cottage is 'n Kaaps-Hollandse kothuis wat in 1802 gebou is, en dit is ook as 'n nasionale monument verklaar. Hierdie gerestoureerde kothuis was oorspronklik 'n stal. Die kothuis is gerieflik ingerig in Swellendam en sowat 250 m vanaf verskeie winkels af.

Kadie Cottage is in die tuin geleë en volledig ingerig vir selfsorgverblyf. Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -eetarea en 'n gemaklike sitkamer.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer is met 'n waaier en verwarmer ingerig. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n verhitte handdoekreling. Die slaapkamers en badkamer is op die boonste verdieping.

Die kombuis is goed toegerus en die eetarea het 'n etenstafel met stoele vir 6 gaste. Die gemaklike sitkamer het 'n ekstra enkelbed en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Buite is daar 'n sitarea met 'n draagbare braaier. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Gaste kan van die 11 m-soutwaterswembad op die perseel gebruik maak. Die groot tuin is ideaal vir kinders om op te speel. Daar is ook 'n gewilde restaurant op die eiendom.

Slaapplek

'n Bespreking by Kadie Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kadie Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za