Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaiha

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 990, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kaiha is 'n ruim selfsorghuis vir 4 volwassenes en 4 kinders in Witsand en dis net 50 meter vanaf die strand en getypoel.

Die dubbelverdiepinghuis met gedeeltelike see-uitsig beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamers is op die eerste verdieping en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede badkamer met 'n stort en 'n toilet is op die grondverdieping. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die boonste leefarea.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en strykgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet en in die sitkamer ontspan.

Daar is 'n binne- en buitebraai en 'n speelkamer vir kinders. Let wel dat daar nie 'n motorhuis of 'n oprit is nie, maar wel parkeerplek vir 2 voertuie in die kompleks se parkeerarea.

Witsand bied verskeie doendinge, soos walsviskyk tussen Mei en Oktober, swem, sweefski, visvang op die rotse en in die branders, diepseevisvang, snorkel en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Kaiha sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Kaiha
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Jaar gelys 4

Ligging

  • Tunastraat, Duinepark 990, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaiha het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 990, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8813f9aa1cca84537ee4015c25763e4c0fd6c2fdf34e656b855c481b1381d1e9c825777955c3c2199782c03dcd3993d20246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Tuna Street Duinepark 990 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.392493499515 20.861648598811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem