LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kaijaiki Country Inn and Restaurant | LekkeSlaap
+33

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kaijaiki Country Inn and Restaurant is 'n gastehuis in Yzerfontein. Die gastehuis is ruim en smaakvol versier met 'n lieflike restaurant op die perseel.

Verblyf word in 'n Gesinseenheid, Dubbelkamer, Tripelkamer en Selfsorgkamer gebied. Elke kamer het 'n privaat ingang en kaggel. Let asb. dat vuurmaakhout nie voorsien word nie. Elke kamer het ’n espresso-koffiemasjien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Wanneer die koue seebriesie waai, word 'n vuur in die restaurant aangesteek, waar gaste 'n heerlike, romantiese maaltyd by die lig van 'n paraffienlampie kan geniet. Let wel dat hout nie voorsien word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 71 resensies vir Kaijaiki Country Inn and Restaurant
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Parkweg 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaijaiki Country Inn and Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMTgzNzg4LTkwZTktNDI1Zi1hMmE4LWE1NzZlOTI1OWY0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 36 Park Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.339948074451 18.165183124537
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem