Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Jaar gelys 14
Opsomming van Resensie
Gerda J - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en die gasvrou is maklik bereikbaar.
Lodewikus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly. Rustige plek. Nice 16km strand.
Susan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Liewe Susan
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Hoop ons sien jou gou weer!
Vriendelike groete
Die Kaijaiki Span
Jorina L - Feb 2024
Algehele gradering
Absoluut 'n juweel van 'n plekkie!
Marcellus G - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing and a perfect getaway, and the staff was super friendly.
Marinda B - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker en gemaklik.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Beste Lourens
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Kom kuier weer vir ons.
Groete
Die Kaijaiki Span
Esmé H - Aug 2023
Algehele gradering
6/10 ervaring, dalk selfs 5/10.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Liewe Esmé
Ek is baie jammer om te hoor dat julle nie lekker by Kaijaiki gekuier het nie.
Ons kry ook notas van betaling wat nooit in ons rekening reflekteer nie, vandaar die verwarring.
Dankie vir die goeie raad met die reeling. Ons gee aandag daaraan.
Groete
Die Kajaiki Span
Ingrid E - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Jan J - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, goeie diens.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Beste Jan
Baie dankie vir die terugvoer.
Kom kuier gou weer.
Groete
Die Kaijaiki Span
Stanley T - Apr 2023
Algehele gradering
Very good.
Gregg A - Apr 2023
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Brenda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, pragtig en vreeslike lekker ontbyt.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Liewe Rudy
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Kom kuier gou weer.
Groete
Recinda N - Feb 2023
Algehele gradering
Akkommodasie van top gehalte en personeel uiters professioneel.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Beste Trudie
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dankbaar saam met jou vir die paspoort.
Kom kuier gou weer.
Groete
Die Kaijaiki Span
Etienne V - Feb 2023
Algehele gradering
Alles gerieflik, ontbyt wonderlik.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Baie dankie Etienne. Ons sien uit vir jou volgende besoek.
Vriendelike groete
Die Kaijaiki Span
Samantha N - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful place with friendly hosts.
Lees meerKaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Dear Samantha, thank you for the kind words. Please visit us again. Regards. The Kaijaiki Team
Ellen O - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige kuier met Weskus-gasvryheid.
Lennox A - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker geëet en gasvryheid ervaar.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
More van uit die koue Yzerfontein. Dankie vir die resensie, dit word waardeer. Geniet die dag en hartlike groete van Rene en Mary Ann.
Elmien L - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike plek. Ons is met baie gasvryheid ontvang deur Rene en Mary Ann.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
More Elmien
Dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit.
Lizbe V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en bekostigbaar.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir die puik resensie. Ons waardeer dit opreg.
Maryna B - Nov 2021
Algehele gradering
’n Baie rustige vakansie weg van die stad.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Thank you! We appreciate.
Sieghfried V - Nov 2021
Algehele gradering
Verblyf was awesome.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Baie dankie.
Carol W - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Deon J - Sep 2021
Algehele gradering
Hulle gasvryheid was die beste.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Sjoe, julle maak ons harte baie bly. Dankie vir die mooi en opregte resensie.
Zena E - Sep 2021
Algehele gradering
Bederf met liefde.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Sjoe, wat 'n pragtige resensie. Ons sê baie dankie en waardeer elke woord.
Michelle J - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Michelle, lekker om so 'n mooi resensie te lees op 'n bibberkoue Vrydag in Yzerfontein.
Catherine H - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely stay with great, friendly and interactive hosts! Really enjoyed our time at Kaijaiki!
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
It's our pleasure. Thanks for a lovely review.
Davina R - Jul 2021
Algehele gradering
Overall was ok but wasn't impressed with the spider in the bedroom.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Dear Davina, apologies that a spider spoilt your stay. Unfortunately, the entry of a spider is something that cannot be helped by hosts. We can only hope that you have understanding in this matter.
Magdalena D - Mei 2021
Algehele gradering
Teleurstellend!
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Magdalena, dankie vir jou inset. Dit help ons om dinge wat pla reg te stel en tevrede kliente te laat vertrek.
Danie S - Apr 2021
Algehele gradering
Great location, neat and great host.
Wendy W - Apr 2021
Algehele gradering
Nobody to welcome us in. Just a note on closed reception door, stating the number of our rooms we booked.
Lees meerKaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback.
I consulted your initial booking. It was for the Triple Room and it clearly states on the listing and on the quote for Bed and Breakfast only.
As for us not being there - we are always closed on Thursdays to go to town to buy supplies.
Breakfast is served from 08:30 - 09:15. Our cell phone and landline is clearly written on the Kaijaiki Country Inn board on a few places outside of the building.
Coffee, tea and milk could not be replenished because you were in the room the whole time.
We are not sure what you mean by the bathroom facilities is awkward. The bathroom facilities can be viewed on the listing before booking.
Yzerfontein is a small coastal village and we had never had problems with security. Yzerfontein Armed Response number is in the room if you ever need it.
We gracefully agreed in good faith that you brought your French Bulldog along, although we don't allow dogs. When you left, the room was full of dog hairs, carpets, surfaces and blankets.
Hardus P - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangename ervaring en gashee- paartjie.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Hi Elmarie, dankie vir die komplimente. Ek sien jul het Kaijaiki besoek van 15 tot 19 Maart, 'n maand gelede. Ek sou dit werklik op die prys stel as jy meer spesifiek sou wees oor die "fasiliteite wat begin ouderdom wys" Dit is soos die gas wat in haar resensie verwys het na die feit dat daar nie 'n broodmes was nie. As gaste vir ons persoonlik uitwys op iets wat kort of aandag nodig het, kan ons dit regstel.
Lameez D - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable, safe, relaxing breakaway.
Elizabeth S - Jan 2021
Algehele gradering
Dit is 'n self-catering eenheid, maar daar was nie 'n broodmes of braaiskottel nie. Die beddegoed is baie netjies en skoon, maar die res van die eenheid kan beter skoongemaak word.
Yolande B - Des 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en geëet!
Dirk R - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik, huislik en gemaklik. Die kos is baie lekker.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Bly om te hoor jul het jul kuiertjie geniet. Dankie vir die puik resensie.
Jomarie W - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid!
Nolene O - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome nawaak weg net, wat ek nodig gehad het.
Nolene O - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige plekkie.
Charlene P - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie rustige nagrus gehad
Janice V - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon en ruim akkommodasie en heerlike kos.
Zita L - Okt 2020
Algehele gradering
Die Beste en Vriendelikste diens wat jy sal ontvang, die kamers is pragtig, netjies en skoon!
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Wat 'n sprankel resensie. Ons by Kaijaiki Country Inn se baie dankie. Rene en Mary Ann Bosch
Johan A - Sep 2020
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring wat ons graag sal herhaal.
Lees meerJohn S - Sep 2020
Algehele gradering
A comfortable and affordable location.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Thank you for your great review. You are absolutely right in connection with advertising the restaurant. I contacted Travelground and asked that our name be changed to Kaijaiki Country Inn and Restaurant. Thank you for your helpful suggestion.
John R - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gebly en lekker geëet.
Kai M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en skoon en ruim geriewe.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Dankie dat jul die tyd geneem het om hierdie mooi review te skryf. Dit word waardeer.
Jack K - Aug 2020
Algehele gradering
'n Yzerfontein-juweel!
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
n Goeie resensie is vir ons n riem onder die hart.
Dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie een te skryf.
Anton O - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker en veilig.
Howard C - Sep 2019
Algehele gradering
We had a very pleasant stay in Yzerfontein. The flowers were superb.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie lekker gebly in Yzerfontein. Die blomme was fantasties.
Het dit geniet saam met Rene en Maryanne.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alida M - Sep 2019
Algehele gradering
Lekkebly-plek op Yzerfontein.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Dankie dit doen ons goed.
Lekker dag
groete
Rene en Mary ann
Leon D - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker plek, baie gasvry.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Hoe lekker is dit om na 'n vermoeiende dag in die stad so 'n positiewe beriggie te lees. Baie dankie.
Groete
Mary Ann
Marie J - Aug 2019
Algehele gradering
Two night stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
2 nagte oorgebly.
Ek het lekker gebly vir 2 dae. Dit help dat daar 'n klein koffiewinkel en restaurant op die perseel is. Hulle is bereid om te help en advies oor die area te gee.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Dear Marie,
Thank you for the review.
Greetings,
Rene
Johan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie tevrede, plek is baie netjies en ruim, en die gashere is uiters vriendelik en hulpvaardig!
Lees meerConrad V - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige kothuis met heerlike kos!
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Baie dankie Conrad, dit doen ons goed.
Groete,
Rene en Mary Ann
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Deon B - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Mike E - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik verby!
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Mike, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was ons plesier en jul is altyd welkom. Geseënde Kersfees vir julle almal.
Jan S - Des 2018
Algehele gradering
Weskus-gasvryheid.
Theunis M - Des 2018
Algehele gradering
Comfortable accommodation.
Lees meerKaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Thanks for taking the time to write a review for Kaijaiki Country Inn. As for the dinner being on the expensive side - the following helpful information for us. We serve and prepare meals exclusively for our clients.
Lydia N - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame gasheer en gasvrou. Voortreflike etes. Kamer het 'n bietjie aandag nodig.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Liewe Lydia Nel,
Dankie vir jou resensie. Jy gee 4 sterre vir higiene en 5 sterre vir sekuriteit. Ons verbly onsself daarin dat jy veilig, in n skoon gastekamer, gebly het. Die res van die ster toekennings is gemiddeld. Jy noem dat jul ons behulpsaam en verwelkomend gevind het. Kontak ons asseblief indien jy enige voorstelle het rakende wat u in die gastekamer nodig gehad het.
Jan S - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jou goeie terugvoer op Kaijaiki Country Inn. Ons waardeer dit.
Corne S - Okt 2018
Algehele gradering
Hopeloos te kort.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Ai, dis nou lekker om so n review te lees. Baie dankie.
Lourens C - Sep 2018
Algehele gradering
Tuiste weg van jou huis.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Wow, na 'n lang dag in die stad is so 'n resensie beter as 'n elektriese kombers. Baie, baie dankie.
Jannie D - Jun 2018
Algehele gradering
Die verblyf word lekker gemaak deur die twee eienaars se persoonlike aandag en gesels, mens moet daar eet om volle ervaring te geniet.
Lees meerKaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Mnr Dippenaar, ek weet werklik nie hoe om te reageer op u resensie nie. Die gastehuise/selfsorg waarvan ek weet, verskaf hout aan gaste vir n addisionele bedrag. Daar is en was aannames gemaak bv dat daar n dubbelbed tot u beskikking sou wees, dat indien n winkel nie oop was om hout te koop nie, die vuuraanstekers in u motor sou "stink". Ek dink u veralgemeen wanneer u se dat mens - alle mense? Verwag dat daar n dubbelbed tot u beskikking sal wees. Toe u n navraag aan ons gerig het, oor bv wat die tarief insluit, kon u al hierdie vrae gevra het en ek sou dit met die grootste graagte beantwoord het. Vir n gedeelte van die een nag verblyf, het ek u houding as geirriteerd ervaar. Nou wonder ek net, wat sal alles ingesluit wees in verblyf met n goedkoper tarief. Mag ek ook net noem dat al ons gastekamers beskik oor n kaggel, vaarvoor gaste self hout koop verwarmingspanele en elketriese onderkomberse. So ver ek weet, is dit afgelee plekke wat aandete, verblyf en ontbyt as n pakket aanbied. Dit is dus in hierdie geval nie n opsie nie, aangesien ons dorp n hele paar restaurante het. In kort, ek stel werklik voor dat u in die vervolg beter u huiswerk doen.
Hanlu V - Mei 2018
Algehele gradering
We found a hidden gem!
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Your lovely review is highly appreciated. Rene and Mary Ann Bosch.
Rudi G - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies en gemaklike verblyf.
Philip M - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek met 'n restaurant.
Carlo V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Dankie vir die mooi verslag.
Groete
Selma K - Sep 2017
Algehele gradering
Nice!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker!
Kaijaiki is puik in alle opsigte. Die mense het goed na ons omgesien en ons baie tuis laat voel. Spesiale spyskaart aangepas vir my suster wat 'n bietjie onder die weer was. Gerieflike beddens en al die geriewe. Naby die see. Lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Lovely words. Thank you.
Magriet M - Aug 2017
Algehele gradering
Weskus-bekoring.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Ons is bly dat jul lekker gebly het. Dankie vir die mooi woorde.
Karen S - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
More daar, baie dankie vir die terugvoering. Hartlike groete uit Yzerfontein. Rene
Celeste P - Mrt 2017
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, netjies, puik!
Roelene B - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en heerlike kos.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Liewe Roelene, baie dankie vir jou positiewe verslag van jou verblyf by kaijaiki.
Rene en Mary Ann Bosch (Eienaars)
Janine O - Feb 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf in rustige omgewing.
Lees meerKaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi verslag. Ons stel dit hoog opprys en jul is enige tyd weer welkom.
Groete,
Rene en Mary Ann Bosch
Ursula S - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker oornag en heerlike verblyf!
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Dankie vir julle inset.
Gail S - Apr 2016
Algehele gradering
Very pleasant, friendly owner ─ great breakfast.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Thank you. We are glad to be of help.
Chris P - Mrt 2016
Algehele gradering
Goed geleë en stil.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is altyd welkom.
Lenore L - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Deon D - Des 2015
Algehele gradering
Oorweldigende gasvryheid van die eienaars.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Baie dankie. Dit doen ons goed om so n mooi kompliment te kry. 'n Geseënde Kersfees vir julle.
Cor V - Sep 2015
Algehele gradering
Drie nagte se verblyf oor 'n langnaweek.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige verslag. Wat 'n aansporing vir ons hier by Kaijaiki Country Inn.
Charles K - Mei 2015
Algehele gradering
Verrassende verblyf en net wat ons wou hê.
Calie G - Apr 2015
Algehele gradering
Eienaars ongelooflik gasvry en verblyf uitstekend.
Kaijaiki Country Inn and Restaurant se terugvoer
Hi Anton
Die R 470.00 wat verkeerdelik gehef is met vertrek, is terugbetaal. Jammer jul het gedink die restaurant is buitensporig duur.
Groete
Mary Ann Bosch
Anna R - Mrt 2015
Algehele gradering
Just a perfect West cCoast breakaway! Will definitely come back for more than just a one night stay.
Mari D - Jan 2015
Algehele gradering
'n Lieflike plekkie!
Henk G - Sep 2014
Algehele gradering
Ons het as familie oor 'n naweek by Kaijaiki oorgebly.
Beulah F - Aug 2014
Algehele gradering
Interessant!
Hanri C - Des 2013
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel en heerlik gebly.
Emmeline R - Sep 2013
Algehele gradering
Very pleasant surroundings, good food and charming owner!
Kirstin M - Des 2010
Algehele gradering
We like the style of the house and the full great service for breakfast.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom