Kalahari @ Kathu Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Pierre C - Mei 2024
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike verblyf in Kathu.
Carla J - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Zander R - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi, skoon, gemaklik en baie lekker.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Hi
Baie dankie vir jou resensie, Zander. Dit word opreg waardeer. Dit was vir ons net so lekker om jou te ontmoet en ons hoop ons sien sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Ida
Karien J - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Liewe Karien
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit word opreg waardeer. Dit was vir my net so lekker om jou te ontmoet en hoop ons sien sommer gou weer.
Vriendelike groete
Ida
Gerrit O - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Liewe Gerrit
Baie dankie vir jou resensie.
Ons is so bly om te hoor dat jy 'n goeie tyd hier gehad het.
Hoop om jou gou weer te sien
Vriendelike groete
Ida
Rudolph V - Okt 2023
Algehele gradering
'n Goeie blyplek vir die sakereisiger.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Goeie dag
Ek is innig jammer vir die ongerief wat dit u veroorsaak het. Dit was genoem vir Me Steenberg wat hier akkommodeer het, maar ons sal dit duideliker byvoeg op ons kwotasies.
Weereens jammer vir die ongerief
Vriendelike groete
Allan D - Okt 2023
Algehele gradering
Really nice place and friendly owners.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Hi, baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeer.
Hoop om weer te sien.
Vriendelike groete
Ida
Joanna B - Sep 2023
Algehele gradering
Voel regtig tuis. Vriendelik, skoon, netjies en pragtige uitsig.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Liewe Joanna
Baie baie dankie vir jou pragtige woorde. Ek waardeer dit opreg baie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Ida
Albert V - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Ons is so bly om te hoor u aand by ons was 'n goeie ervaring.
Hoop om gou weer te sien
Vriendelike groete
Marius P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en die eienaars is baie gaaf en verwelkom mens met ope arms.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Liewe Marius
Ons is so bly jy het jou tyd hier by ons geniet. Dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer dit opreg baie en hoop om sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Bronwynne M - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig. Vriendelike diens.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u gradering, dit was so lekker om julle te ontmoet en ons het net so lekker saam julle gekuier. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer, geniet die res van jul vakansie.
Dirk S - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, behulpsaam.
Pierre M - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek julle, die uitsig is pragtig en die plekkies is baie gerieflik.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die resensie. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet en ons is so bly julle het dit geniet hier.
Vriendelike groete
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Eileen B - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent. Clean and friendly.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Good day
Thank you so much for you kind words.
It was lovely hosting you.
Have a lovely day
Kind regards
Kalahari @ Kathu Guesthouse
Michael P - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker veilige rusplek.
Neil C - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent stop over that met all our needs.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Dear Neil and family,thank you so much for the positive feedback. We truly appreciate it. It was wonderful meeting you all and we are always happy to hear of how our Guest enjoyed the bird life.
Kind regards
Kalahari @ Kathu Guesthouse
Donovan C - Aug 2021
Algehele gradering
What a fantastic overnight stop.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback. It was such a pleasure meeting you and your colleague. Have a wonderful week.
Kind regards
Kalahari @ Kathu Guesthouse
Wiaan N - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf, perfek vir die sakereisiger.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer en ondersteuning. Ons hoop om u gou weer te sien.
Dolph J - Mrt 2021
Algehele gradering
Voortreflik!
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Dolph,
Ag baie dankie vir jul vriendelike woorde,dit was so lekker om julle hier te gehad het. Ons hoop die res van jul vakansie was baie lekker en hoop om jul gou weer te sien
Vriendelike groete,
Ida
Lisa-mari H - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons sal dadelik seker maak ons kamers ontvang nou meer koffie en melk.
Vriendelike groete
Kalahari @Kathu Gastehuis
Arinda J - Okt 2019
Algehele gradering
Feel like home!
Christie L - Jul 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Kalahari @ Kathu Gastehuis se terugvoer
Goeie dag,
Ek vra groot omverskooning vir u slegte ervaring hier by ons. Sal dit ter harte neem en verbeteringe aan die probleme bring.
Dankie vir u terugvoering.
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Danie G - Jun 2019
Algehele gradering
Good.
Antoinette G - Feb 2019
Algehele gradering
Gasvry en welkom gevoel.
Lorraine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Vyfster ontvangs, vriendelik en puik diens. Kraakvars beddegoed is heerlik.
Delanie E - Aug 2017
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker.
Willie J - Mei 2017
Algehele gradering
Het soos 'n koning geslaap in 'n baie stil en rustige omgewing.
Shaun L - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en warm gevoel.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Loeriestraat 12, Kathu, 8446, Noord-Kaap