Kalahari @ Kathu Gastehuis
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Loeriestraat 12, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kalahari @ Kathu Gastehuis bied gerieflike kamers vir besoekers wat Upington, Postmasburg, Kathu, Hotazel, Kuruman en Kimberley wil verken.
Dié gastehuis het 3 kamers met privaat ingange. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Een van die badkamers het 'n bad en stort. Verder is elke kamer toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi-toegang, en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak behalwe Sondae en ontbyt en tuisgemaakte aandetes is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.
Kalahari @ Kathu Gastehuis het 'n uitsig oor die Kalahari Gholf en Jaglandgoed so gaste kan die koedoes en gemsbokke in die skemer dophou.
Gaan maak gerus 'n draai by Wonderwerkgrot, Boesmansgat en die Moffat Sendingstasie. Daar is ook heelwat 4x4-roetes in die omgewing.
Die eiendom maak van sonkrag gebruik wat ondersteuning tydens beurtkrag bied.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Loeriestraat 12, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari @ Kathu Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Loeriestraat 12, Kathu, 8446, Noord-Kaap