LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+56
Selfsorg in Yzerfontein

Kalahari & Namib Cottages   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Skilpad Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kalahari & Namib Cottages is langs die Weskus Nasionale Park, net 5 minute se stap vanaf die strand, restaurante, kroeë, skoonheids- en haarsalonne, koffiewinkel en klubhuis.

Elke kothuis is volledig toegerus en het 'n TV, 'n privaat ingang en 'n braai-area. Die eenhede is in 'n groot, omheinde tuin met voëltjies en sierfonteintjies, en is uiters veilig vir gesinne, kinders of paartjies.

Veilige, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuise is net 'n entjie se ry vanaf wyn- en olyfproeplase, boetiekbrouerye, 'n bekende teater, 2 wildreservate, 'n casino en veilige, ongerepte strande. Daar is baie om te doen in die omtrek, soos swem, branderplankry, seilplankry, duik, snorkel, visvang, diepseehengel, walviskyk, voetslaan, wildkyk, stap, sonbaai, tennis, rolbal en fietsry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Antoinette O
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties! Absoluut fantasties!
Okt 2026
Mark M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Our unit was lovely, clean and had everything you need. The host was friendly and welcoming. The unit is close to the ocean an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende Yzerfontein verblyf . Ons het baie lekker oorgebly by Kalahari & Namib Cottages en sou maklik langer kon bly, want die geriewe was so goed...
Sien meer
Sep 2026
Jeanette S
5.0
Lovely to return. This was our second stay here. It was fantastic! Well equipped and super comfortable. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Megan P
Gesin met klein kinders
5.0
Warm and cosy. Just what we needed for a quick overnighter. We enjoyed the stay and all the yummy treats.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 5 Skilpad Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kalahari & Namib Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Skilpad Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec982535b3ce7cb22d92f19059e1779d65fdfd6f6145da13a09f87838f0e6b018cab65980eed1f652e2b3337d0286100d85f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 5 Skilpad Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.336719893371 18.164008583151
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang