Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Kalahari Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenslaapkamer fasiliteit was goed toegerus met veilige parkering.

Gerieflike oornag ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koot S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koot S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring in die Karoo.

Baie geskik vir oorslaap. Sal voorstel dat al die borde van die mure verwyder word. Daar is besonderse muurbehangsels wat aan die vertrek voldoende dekorasie gee. Die oorvol mure laat die kamer baie besig lyk! "Block out" gordyne sal ook baie help a.g.v. die sekuriteitsligte buite wat die kamer oor verlig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect for our requirement.

We were very comfortable. Only small problem is the place is very cluttered. There is nowhere to put anything!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, quiet and comfortable. Perfect for a night's rest after a long drive.

Was very clean and comfortable. A quiet night on the edge of town. Very accommodating hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Renate, thank you so much for taking your time to send a review. It was such a pleasure to accommodate you! I hope you had a splendid time of rest during your holiday. May the new year bring many blessings! Kind regards, Marie Jacobs

Kalahari Lodge
Mercia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gul ontvang deur die eienaar Marie Jacobs. Pragtige plek.

Baie vriendelike ontvangs. Heerlike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Mercia, dit is vir my so ongelooflik lekker om hierdie review te lees! Dankie dat jy in jou vakansietyd nog tyd afstaan om dit te doen. Ons waardeer dit so baie. Altyd lekker om sulke vriendlike gaste te ontvang, want dit maak ons Karooharte nog warmer. Mooiste 2024 vir julle. Vriendelike groete, Marie

Kalahari Lodge
Jan N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik oornag.

Gasvrou besonder vriendelik en hulpvaardig. Plekkie goed toegerus en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Jan, goeiedag hier uit die Karoo! Baie dankie dat jy moeite gedoen het om vir ons hier te reageer en dit is net so lekker om sulke heerlike positiewe terugvoer te kry. Dit doen my hart so goed en maak dit regtig vir 'n mens so 'n plesier dat mens net bid en vertrou vir nog sulke positiewe gaste. Hoop jul het 'n heerlike vakansietyd gehad. As jul weer deur die Karoo ry, dan weet julle waar om halfpad te kom rus. Vriendelike groete. Marie Jacobs

Kalahari Lodge
Alroy S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alroy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige oorslaap as jy in die Noord-Kaap toer.

Ons het net oorgeslaap tydens ons Noord- Kaap toer. Die akkommodasie was baie geskik daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Alroy, baie dankie dat jy tyd geneem het om terugvoer te gee na julle heerlike toer in die blommewêreld van die Noordkaap. Almal vertel ons net hoe mooi dit is. Ons was bly dat ons vir jul 'n aand se oorslaap kon aanbied. Baie vriendelike groete.

Kalahari Lodge
Johnny C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar en bestuurder baie hulpvaardig. Het ook alle detail en besonderhede t.o.v. plek asook eetplekke ens. verskaf.

Plek is skoon, netjies, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Johnny, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit word sò waardeer. Hoop julle het veilig gery. Vriendelike Karoogroete. Afrique Karoo Lodges. Marie Jacobs

Kalahari Lodge
Elna L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L
Saam met vriende

Rustig en veilig.

Die gasvrou baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Len W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

Spoiled with breakfast as a value add.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Len, ons waardeer so jou pragtige terugvoer. Dit beteken vir ons in hierdie Karoo dorpie baie. Ons wens jou en jou gesinnetjie net die mooiste toe vir 2023.

Kalahari Lodge
Doreen S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Dit is 'n ongelooflike mooi plek en so skoon en netjies. Hoewel ons nie die eienaares gesien het nie, omdat ons laat arriveer het, het sy telefonies met ons in kontak gebly wat ons baie tuis en welkom laat voel het. Ek beveel die plek absoluut aan. Dis ook dierevriendelik wat 'n groot plus is. My hondekinders wou net die sementdonkietjie wat in die tuin staan opvreet, haha. Hul het darem maats gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Doreen, thank you so much for your positive, friendly remarks! It really is a pleasure to book guests who are happy and content. A pity that we did not meet, but by communicating on WhatsApp I feel so much connected to you and I could still see you. As it is dangerous nowadays, I never book in when it is getting dark, so I am grateful that you accepted the way I arranged with you according to your booking. Hope we see in future!!! Everything of the best. Marie Jacobs (Owner: Afrique Karoo Lodges: Afrique and Kalahari Lodges)

Kalahari Lodge
Jadranka G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadranka G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay. Clean. Host was really great.

All was good. First time in this part of the country's side.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Hi Jadranka, I am so sorry that I missed this review from you, and it warms my heart today. Thanks for taking the time to add a review. I hope you had a lovely December holiday!
Kind regards from the heart of the Karoo.
Marie Jacobs

Kalahari Lodge
Frans V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Carnavon se krag en dus water en selfoontorings was af to 2 uur die oggend. Ons het dus maar gebraai by lamplig.

Stofstrate en baie min om te sien, maar die mense is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Frans, baie dankie vir jou terugvoer. Gelukkig kan ons almal saam vir Eskom en die natuur blameer hiervoor. En ja, so ly ons hele dorpie daaronder en nie net die gaste nie. Baie dankie dat jy dit nog steeds vir julself lekker probeer maak het jul mooi gesindheid en grappies. Dit was so heerlik om jul te kon ontvang hier. Hopelik sal toestande met Eskom vorentoe verbeter dat jul onder beter omstandighede hier kan oornag, van die stofstrate weet ek nie so mooi nie, want dit is so deel van die Karoodorpies soos die droogte hier. Weet nie of die Munisipaliteit ooit daaraan sal aandag gee nie.Maar dalk. Tot weersiens. Ek gaan nog plan maak met jou groot kussing.

Kalahari Lodge
Erwin W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, volledig toegerus, netjies en veilig.

Sal aanbeveel en daar is veilige parkering agter 'n toesluithek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Erwin, baie baie dankie dat jy moeite gedoen het om terugvoer te gee.
Ons geniet dit so as iemand net iets positief kan sê en dit gee mens sommer weer moed om aan te gaan.
Dit sal werklik so lekker wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete uit die Karoo.
MarieJacobs (Eienares)

Kalahari Lodge
Norbert F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norbert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maybe a bit cramed but has all we required for an overnight stay.

Very friendly reception, clean and fully equipped, walking distance to restaurant and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Norbert, thanks for your reply. Much appreciated. My apartments are just for overnight stay and not long term, so it cannot be compared with apartments at the seaside or holiday places. I do appreciate your friendly comment. I think the photo's on the websites reveal quite clearly how it looks like for our guests before they make a choice where to stay.

Kind regards, Marie Jacobs

Kalahari Lodge
Curt C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curt C
Besigheidsreis

Beslis waarde vir geld.

Waarde vir geld, netjiese eenhede en veilig, warm ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Curt baie dankie dat julle 2 manne so 'n positiewe terugvoer gee. Ons waardeer dit baie!
Kom gerus weer!
Vriendelike groete,
Marie

Kalahari Lodge
Monica C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig gewees.

Sal dit beslis vir my vriende aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en was dadelik op ons gemak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Monica goeiemore, jammer dat ek jou terugvoer gemis het. Baie baie dankie dat jul moeite gedoen het om so positief te reageer.
Ons waardeer dat julle hier in die Karoo 'n draai kom maak.
Vriendelike groete,
Marie

Kalahari Lodge
Yadah L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Yadah L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Ons het dieselfde bedrag betaal as 'n ander plek die vorige aand en baie beter waarde vir geld gekry. Die stukkende stoel buite op die stoep, asook die badkamermatjie wat op die tafel lê asof hy moet droog raak het ook dadelik 'n slegte indruk geskep toe ons daar stop. Die decor en meubels is baie oudmodies, dit is net nie ons tipe plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Saam met vriende

Wonderlike ervaring.

Waarde vir geld, baie vriendelik en wonderlike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Anna goeiemore, baie baie dankie vir jou terugvoer oor julle verblyf. Dit is vir ons baie lekker om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Jammer dat ek hierdie gradering gemis het!
Vriendelike groete uit die Karoo.
Marie

Kalahari Lodge
Johan D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ruim, skoon, smaaklik gemeubileer en stil omgewing. Hartlik en vriendelik ontvang deur Marie. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Johan, baie dankie dat jul terugvoer gegee het. Dit word so baie waardeer. Erêns het ek hierdie gradering gemis. Nou doen dit my hart so goed!

Kalahari Lodge
Cobus S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

WAS NET VIR OORNAG DOELEINDES EN IS VIR DIE DOEL BAIE BEVREDIGEND.

BESTUURDERES WAS BAIE GASVRY.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Cobus, goeiedag. Baie baie dankie dat julle moeite gedoen het, wat soveel gaste nie doen nie, om net vir ons te laat weet hoe jul jul verblyf ervaar het.
Baie dankie hiervoor. Dit beteken werklik vir ons baie dat julle omgee. Ons wens jul n aangename reis verder toe en vertrou ons sien weer vorentoe.
Vriendelike groete hier uit ons Karoo.
Marie, Eienares.

Kalahari Lodge
Jandre J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie skoon, gemaklik en vriendelike diens. Marie se braaipak is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Enkelreisiger

Baie goeie oornagfasiliteit.

Baie netjiese selfsorg-eenheid. Ek het dit baie geniet en het veilig gevoel en goed uitgerus. Ek het veral KykNET geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, alles werk, uitstekende dekorasie, voldoende ontbyt en goeie waardevolle en prysenswaardige diens van bestuurder.

Die beste gastehuis wat ek in lang tyd besoek het. Uitstekende diens en verblyf en uiters bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Na 'n lang dag op die pad in die warm Noord-Kaap was hierdie plek 'n lafenis. Lugversorger was aan en ons kon in 'n koel plek instap. Alles wat ons nodig gehad was daar. Self 'n braaiplek. Baie droog oral, maar hierdie Lodge het opgemaak daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Geagte Magda,
Baie, baie dankie vir hierdie waarderende en positiewe terugvoer. Dit is nou werklik vir 'n eienares so 'n heerlike ervaring om so iets op skrif te ontvang. Groot, groot waardering. Hoop ons sien weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Marie Jacobs

Kalahari Lodge
Etienne V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste keer en laaste keer.

Die eenheid was skoon en netjies. Die ontvangs was swak. Moes 15 minute in die bloedige son wag vir iemand om te kom oopsluit. Na tweede oproep vind ons uit die sleutel is onder die asblik. Die ligging is afgesonder en die prys is hoog. Vir daai prys per nag kon ek by 'n ander plek gaan bly het waar ek van my kamer na die restaurant kon loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het voldoen aan al ons behoeftes vir 'n oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Enkelreisiger

Peace and quiet.

After a long day of travelling the warm welcome and comfortable lodging was like an oasis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Thanks, Ansie. Your friendly comment and appreciation mean a lot to me. We hope we will see again in future.

Kalahari Lodge
Charlotte F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte F
Saam met vriende

Absoluut briljant!

Dit is 'n pragtige plekkie, netjies. Ons sal weer van die plekkie gebruik maak. Ons beveel die plekkie aan vir enige een. Rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Charlotte, middag. Baie dankie vir jou pragtige, positiewe terugvoer. Dit is vir ons werklik so lekker as ons gaste die tydjie van oorslaap geniet hier op Carnarvon.
Mooi 2019 vir julle gesin!!!

Kalahari Lodge
Thys F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs by 'n skoon, goed versorgde eenheid. Blyplek is netjies met al die nodige geriewe vir 'n goeie nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Thys, middag! Baie dankie, hierdie pragtige kommentaar gee ons sommer so 'n hupstoot om 2019 werklik met n lekker hart aan te pak. Sterkte vir 2019 en ons vertrou dat ons jul pragtige mense weer in die toekoms hier op Carnarvon sal ontvang.

Kalahari Lodge
Chris T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike ondervinding in die Karoo. Baie dankie aan Marie vir die oorslaap, ons maak weer so.

Dit was 'n aangename verrassing in die warm en stowwerige Karoo en ons het dadelik tuis gevoel en die dag se stof afgewas en lekker uitgerus vir die volgende dag se reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Chris middag,
Ek het nooit hierdie terugvoer raakgelees nie!!! Baie dankie! Dis n riem onder my hart!! Hoop ons kan jul vorentoe weer hier op Carnarvon ontvang!
Mag 2019 mooi loop met julle!!!

Kalahari Lodge
Pieter D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Netjies, skoon en gasvry. Kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Pieter middag,
Dankie vir jou terugvoer wat my êrens ontgaan of ontglip. Waardeer jou positiewe terugvoer!
Mooi 2019 vir julle!!!
Marie

Kalahari Lodge
Brenda G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm Karoo gasvryheid!

Baie dankie vir ‘n netjiese, cosy plekkie! Heerlike Karoo tjoppies en wors geniet, en Betsie het ons bederf met ‘n heerlike roosterkoek broodjie! Sal beslis weer oornag daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Brenda, baie dankie vir jou positiewe bydrae tot ons plekkies.
So jammer ek kon jul nie self ontmoet nie, maar Betsie het my vertel van die aangename mense.
So bly julle het lekker geblyen ja, niks kom by murgsagte smaaklike Karoolam uit Carnarvon nie.

Kalahari Lodge
Annelize D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rusplek vir moeë reisigers.

Baie vriendelik ontvang. Geriewe was skoon en netjies. Baie goeie idee is die kitspap en melk wat besikbaar is sodat mens vroegoggend die grootste honger kon stil voor vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Annelize,
Baie dankie vir jou vriendelike en opbouende terugvoer. Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste hier te ontvang en tien maal meer lekker om sulke aangename mense te ontvang. Dit is regtig vir my en my twee assistente 'n voorreg om die plekkies vir jul gebruikersvriendelike te maak. Hoop ons sien julle weer vorentoe.
Karoogroete,
Marie

Kalahari Lodge
Bert B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ervaring wat ons lank as 'n aangename herinnering sal bybly.

Ons is vriendelik ontvang en was verras om uiters netjiese akkommodasie aan te tref. Die eenheid is toegerus met feitlik alle denkbare kombuisgereedskap. Rustige omgewing. Sal ongetwyfeld weer daar aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Bert, dit is werklik baie, baie aangenaam om so 'n vriendelike, opbouende en besielende terugvoering te ontvang. Sjoe man, dit doen 'n mens se hart sommer goed. Dit is maar plattelandse, huislike Karoo-plekkies, daarom is dit des te meer vir ons baie lekker om sulke vriendelike en gewaardeerde terugvoer te ontvang. Ek hoop regtig dat ons vorentoe weer vir julle sal ontvang. Baie vriendelike groete, Marie.

Kalahari Lodge
Martin S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Stortwater het uitgedrup en kon nie die stort gebruik nie (res van krane het geen waterprobleem gehad nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Ai so jammer om te hoor. Waterdruk vir stort was dan te laag en pomp van tenk was seker toe nog nie aangeskakel nie. Werklik jammer om dit nou eers te hoor. Ons word nooit ingelig wanneer druk verminder word nie. Koue water loop wel maar nie sterk nie dus gee dit nie genoeg druk vir die geisers nie. Carnarvon het groot waterprobleme. Ons tenke by gastehuise help nou daarmee. As ons net geskakel was, kon Cornelia gou gaan aanskakel het. Bly jul het verder lekker gebly. Waardeer jul terugvoer baie. Sterkte vir 2018 verder. Marie

Kalahari Lodge
Johan W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustig.

Dankie vir die heerlike verblyf en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We only stayed one night and had no complaints.

Warm and friendly reception, the accommodation was clean and had everything we needed for self catering. Tastes and expectations are different by different guests, but we found a nice place to stay over for the night and can recommend it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het net een nag gebly en het geen klagtes gehad nie.

Warm en vriendelike ontvangs, die verblyf was skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir selfsorg. Smaak en verwagtinge is anders by alle gaste, maar ons het 'n lekker plek gevind om te bly en kan dit aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Thank you, Karl. Cornelia told me you were such excellent guests. Hope we'll meet in future when you travel through the Karoo again.

Kind regards,
Marie

Kalahari Lodge
Michael H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

First class, absolutely fantastic, exceeded our expectations in every aspect.

Absolutely fantastic. Best ever. Exceeded our expectations in every aspect. First class. Clean, full facilities, safe, secure parking, high quality beds and mattresses, linen, electric blankets, air conditioning, television, coffee, tea, fresh milk, cereal supplied, fresh linen, personal attention from owner Marie. Very professional and competent. Best accommodation we have ever stayed in. Only place to stay in Carnavon. Highly recommended! I will only stay there when next in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

You warm my heart more than the Karoo sun during summer. Thank you so much. It was such a pleasure to meet you two. It is guests like you who make the hospitality sector such a wonderful experience. We hope you could see some lovely flowers too, in the Namaqualand.

Kalahari Lodge
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E
Gesin met tieners

Altyd lekker om in die Noord-Kaap te kuier.

Ons was nie in die Kalahari Lodge nie maar is geskuif na Ikaya Lodge wat aan dieselfde eienaars behoort. Ons was reeds voorheen ook in daardie spesifieke lodge en dis absoluut net wat elke moeë reisiger nodig het! Baie dankie Marie Jacobs, puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Marlene, baie dankie vir die heerlike terugvoering wat ons ontvang het. Ons is so dankbaar julle geniet die verblyf hier op Carnarvon. Kom asseblief weer. Ons hoop julle het ook 'n baie voorspoedige reis verder gehad. Vriendelike groete. Marie

Kalahari Lodge
Maryna W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

Baie oulike plek, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa S
Saam met vriende

Ek was aangenaam verras oor die eenheid waarin ons gebly het.

Marie het die ekstra myl geloop vir ons. Sal vir seker weer hier oornag op pad Kaap toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Clarissa, baie dankie vir die aangename verrassing op die rekenaar vanmiddag. Dankie dat jy tyd ingeruim het om repliek te lewer. Dit is baie lekker en dis werklik vir ons heerlik om sulke vriendelike gaste te ontvang. Jul maak dit vir ons soveel meer aangenaam om in hierdie bedryf te wees. Vriendelike Karoo groete.

Kalahari Lodge
Annamari K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietsie anders.

Lekker oorslaap plekkie, baie oulik en dankie Conrnelia dat jy so vinnig en doetreffend ons probleem uitgestort het, jy is 'n ster en beslis 'n aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Baie dankie, Annamarie. Dit is vir ons werklik baie lekker om jul terugvoering te ontvang. Dit is 'n pragtige pluimpie vir my assistent, Cornelia, wat in staan as ek weg is. Dit doen my hart goed Ek wens julle 'n pragtige jaar toe en dit sal heerlik wees om jul weer vorentoe te ontvang.

Kalahari Lodge
Annette V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir jou liggaam en siel na 'n lang warm dag op die pad!

Die wonderlikste gasvrou! Kamers baie netjies alles wat jy nodig het vir 'n heerlike rustige nag! Die braaiplek by elke kamer is fantasties. Die lugreëling is 'n wonderlike lafenis na 'n warm lang dag op die pad! Die beste oornaggeriewe in Carnarvon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Annette, baie dankie vir hierdie vriendelike woorde. Ons is so dankbaar dat julle ons plekkies geniet, sommer net vir oornag in die Karoo. Ons wens julle net die mooiste toe vir 2017.

Kalahari Lodge
Johan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Soos 'n oase vir die langafstandreisiger.

Oase en lafenis in dorre streek van ons land. Skoon, netjies, gerieflik, vriendelike gasvrou en die lugversorger werk goed. Het tot regte Karoo-lamstjoppies gebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Johan, baie dankie vir jou positiewe en opbouende terugvoering. Sjoe, dit beteken vir ons sommer baie. Wens julle 'n pragtige 2017 toe.

Kalahari Lodge
Jerry V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dit was baie lekker en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Jerry baie baie dankie vir jou terugvoer. Sulke postiewe terugvoer doen ons harte so goed hier in ons ou Karoo.
Hoop ons sien julle sommer gou weer op toer hier deur Carnarvon. Baie vriendelike groete. Marie Jacobs. Eienares

Kalahari Lodge
Yvette G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon.

Baie vriendelik ontvang. Gerieflike eenhede en als wat mens nodig het vir oornag fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Yvette, baie dankie vir jou terugvoer. Dit word so waardeer. Wens jul net die mooiste toe vir 2016.
Hoop en vertrou ons sien weer in die toekoms.

Kalahari Lodge
Koos V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en goed ingerig.

Nadat ons telefonies kontak gemaak het rakende die korrekte straatadres, het ons die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Koos, baie dankie dat jy tyd ingeruim het om terugvoer te gee. Ja, omdat ek n paar lodges het, is telefoniese kontak so belangrik omdat ek nie fisies by n lodge bly nie. Dit was vir ons lekker om julle te ontvang hier op ons ou klein dorpie!!! Wens julle n pragtige , gesonde en geseënde 2016 toe. Vriendelike groete. Marie

Kalahari Lodge
Miemie B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie B
Besigheidsreis

Baie gerieflike verblyf. Heerlik geslaap. Baie stil en rustig.

Baie behulpsaam om ons te kom haal en die pad te wys tydens Eskom beurtkragtyd. Vinnige terugvoer op bespreking en persoonlike aandag. SMS kontak met details en kontakbesonderhede. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Miemie middag. Baie dankie dat jul terugvoer gegee het. Dit word werklik so waardeer.
Wens julle n pragtige en voorspoedige 2016 toe.
Groete,
Marie

Kalahari Lodge
Corneli S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, netjies en vriendelik.

Vriendelik ontvang, plek is ruim en baie netjies met alles wat jy nodig net. Ons sal dit weer gebruik as ons in daardie gedeelte van die land is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Corneli, wens julle n baie voorspoedige 2016 toe. Vertrou jul Kersseisoen was feestelik en dat jul uitgerus is vir die nuwe jaar se uitdagings.
Vriendelike groete,
Marie Jacobs

Kalahari Lodge
Amanda L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Marie Jacobz is a very friendly person with an awesome guest house. Will recommend for other travellers. They will see us again. Thank for awesome stay, enjoyed it very much. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Lodge se terugvoer

Amanda, baie dankie vir jou baie positiewe terugvoer wat ons ontvang het.
Wens julle dan ook n pragtige 2016 toe. Mag daar sommer wonderlike verrassings vir jul wag.

Vriendelike Karoogroete,
Marie

Kalahari Lodge
Neeltje S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeltje S
Saam met vriende

Ons was almal beïndruk.

Netjies, skoon en lekker snoesig in die winter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na 'n baie vriendelike ontvangs, het ons baie lekker rustig, gerieflik en veilig gebly.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die eenheid was baie goed toegerus. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidstraat 9, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76d5892863696fd947e4cf98fa1e9a6e334b53d333b0dcf344687d8265ceee2ce0be32e770a4d02122d67df6526bcdb4be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 9 South Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -30.973294868308 22.131314277649
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem