LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kalahari Villas | LekkeSlaap
+9

Kalahari Villas

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kalahari Villas is in Hartenbos geleë in Louis Fourie-weg, die hoofstraat tussen Mosselbaai en Hartenbos. Die kompleks is ongeveer 1 km van die nuwe ATKV-perseel af en bied gerieflike akkommodasie wat ideaal geleë is vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders.

Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer op die grondvloer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is bo en bied slaapplek aan 2 kinders op klein enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus is vir selfsorg, insluitend 'n wasmasjien, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart. Daar is vir gerieflikheidshalwe een en 'n halwe badkamers met 'n toilet en 'n bad op die grondvloer en 'n stort op die boonste verdieping.

The Kalahari Villas het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik en die eenheid het sy eie braai-area en onderdak-parkeerplek vir voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Kalahari Villas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Louis Fourie-weg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Villas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NTM1ZjlhLTA1MDktNDhjYi05YmIxLWY2YmI5MzBmMjAxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -34.131016051603 22.106726467609
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!