LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kalbassie | LekkeSlaap
+31

Kalbassie

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Koelteplek steeg, , Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kalbassie is in die stil en rustige omgewing van Stilbaai-Wes geleë en ons bied gerieflike, gehalte verblyf vir jou volgende kuiertjie hier! Die akkommodasie is ideaal vir gesinne en met ons vriendelike diens. Die eenhede is slegs 2 km vanaf die strand en riviermond en is ideaal vir 'n paartjie op soek na 'n wegbreek. Dit is ook perfek vir groter groepe van tot 8 persone.

Daar is 2 selfsorgsolder-eenhede beskikbaar en elke eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n klein sitarea in die hoofslaapkamer met 'n TV en DStv. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuisie is ingerig met 'n onder-toonbank yskassie. Gaste is welkom om gebruik te maak van die vrieskas in die huis. Daar is 'n buitebraai-area met 'n ekstra swartpotjie-put. Ons bied oorgenoeg parkeerplek van die straat af in ons doodloopstraat.

Kalbassie is naby verskeie restaurante, geriefswinkels en oulike snuistery winkeltjies. Ons is ingerig vir babas en peuters en is ten volle kindervriendelik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Kalbassie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 3 Koelteplek steeg, , Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kalbassie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Koelteplek steeg, , Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZGE0YjIyLTc1M2ItNGQ1NC05MzVkLTg4YjY4YjIzYmY5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 3 Koelteplek steeg Still Bay West 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.381441433642 21.40530064702
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!