Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva 479 Club Mykonos Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Langebaan, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaliva 479 Club Mykonos Resort is 'n lieflike woonstel in die Club Mykono-oord in Langebaan en is ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n TV en 'n badkamer met 'n bad of stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitarea wat na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tennisbane en astro-veld lei. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die sitarea het 'n enkelslaapbank vir 'n kind, gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie woonstel is naby al die geriewe wat die oord bied, soos 'n casino, restaurante, 'n binne- en buiteswembad, 'n hindernisbaan in die lug, en 'n pretpark.

Slaapplek

’n Bespreking by Kaliva 479 Club Mykonos Resort sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Mykonos-toegangspad, Langebaan, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Langebaan, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22916e77e1d266c643ab50abd116b8453b23306acf5cf36ce38f15bee34b35efa73777adbefb3e8fde3c9e67a9d5c4065c47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) Mykonos Access Road Langebaan 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.049151056916 18.043809874465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem