Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonospad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino bied gehalteverblyf in Langebaan. Die vakansiewoonstel is sentraal geleë en dis ideaal vir 'n gesin van 4. Club Mykonos is ongeveer 120 km van Kaapstad af en dis teen die Weskus naby verskeie winkels, restaurante en doendinge geleë.
Kaliva 605 beskik oor 1 slaapkamer en dis op die eerste verdieping van die oord. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed in die leefarea. Die eenheid deel 1 badkamer.
Die oopplan-woonstel bevat ook 'n toegeruste kombuis met alles wat gaste sal nodig kry vir selfsorgverblyf. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale, insluitende Supersport 1, so gaste sal nie belangrike wedstryde misloop nie.
The Kaliva spog met asemrowende uitsigte oor die marina en dit het 'n klein patio met braaigeriewe.
Daar is verskeie doendinge in die oord, wat onder meer 7 swembaddens insluit. Een van die swembaddens is binnenshuis en verhit en daar is ook tennis- en muurbalbane, 'n gimnasium, kinderoppassers en 'n speletjieskamer.
Slaapplek
’n Bespreking by Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mykonospad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonospad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom