Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva Inn Club Mykonos

Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Jun 2024 tot 12 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Club Mykonos, Kaliva-kompleks, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 105 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaliva Inn Club Mykonos is 'n selfsorgwoonstel in Club Mykonos, 'n oord in Langebaan wat 'n Mediterreense tema het. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die jetty en die strandmeer.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea met slaapplek vir 2 kinders onder 12 jaar. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met die nodige toebehore toegerus om maaltye mee voor te berei, soos 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n uitsig.

Gaste kan ook die oord se geriewe, soos die braai-area, die 3 buiteswembaddens en verhitte swembad, die buite-gimnasium en die spa gebruik om maar net 'n paar te noem.

Slaapplek

’n Bespreking by Kaliva Inn Club Mykonos sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Kaliva Inn Club Mykonos
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 3

Ligging

  • Mykonos Toegangspad, Club Mykonos, Kaliva-kompleks, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaliva Inn Club Mykonos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 105
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 105
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Club Mykonos, Kaliva-kompleks, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f1fdf6fd99a6dc5d1035b9651bcf6567b72843a932a021ccc2a86355e74982b40ae5d084025c5b85bc8196cec918d793c63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Mykonos Access Road Club Mykonos, Kaliva complex 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.048385273138 18.044001827628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem