Kalkfontein Kliphuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 11
Opsomming van Resensie
Jaco-louis E - Des 2023
Algehele gradering
So moet mens die Karoo ervaar!
Jurgens M - Sep 2023
Algehele gradering
Die mooiste plek in die Hardemans-Karoo.
Kalkfontein Kliphuis se terugvoer
Beste Jurgens, dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is bly julle het die mooi van die karoo geniet. Al ons karoo groete
Aletta B - Sep 2023
Algehele gradering
Omgewing, ligging, akkommodasie, gasvryheid 100%.
Kalkfontein Kliphuis se terugvoer
Beste Aletta, ons is bly julle het lekker gekuier. Karoo groete
Cari W - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik. In die hartjie van die Karoo.
Lees meerKalkfontein Kliphuis se terugvoer
Hello Cari. Ons is vreeslik bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauw Krantzplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom