Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalkfontein Kliphuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Kalkfontein Kliphuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jaco-louis E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco-louis E

So moet mens die Karoo ervaar!

Een van die uniekste plekkies in die wereld waar ons nog gebly het. Die ligging, die sterre, die groot kagelvuur, die sonsopkoms, net so awesome! Een nag was helemaal te kort .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens M
Saam met vriende

Die mooiste plek in die Hardemans-Karoo.

Pragtige plek, pragtig en stylvol gemeubileerd, wonderlike sterre, en besonderse gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalkfontein Kliphuis se terugvoer

Beste Jurgens, dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is bly julle het die mooi van die karoo geniet. Al ons karoo groete

Kalkfontein Kliphuis
Aletta B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B
Saam met vriende

Omgewing, ligging, akkommodasie, gasvryheid 100%.

Heerlike kaggelvuur! Skape wei naby huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalkfontein Kliphuis se terugvoer

Beste Aletta, ons is bly julle het lekker gekuier. Karoo groete

Kalkfontein Kliphuis
Cari W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cari W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. In die hartjie van die Karoo.

Dit was 'n onvergeetlike aand in die Karoo. Anine en Lukie het ons dadelik welkom laat voel by hul kliphuis. Dit is 'n unieke ervaring, ideaal vir 'n romantiese wegbreek uit die stad of 'n oornagplek. Daar is 'n vuurherd in die middel van die huis wat die res van die huis lekker warm maak. Op 'n warm aand sou ons definitief buite braai en die sterrehemel aanskou. Huis is goed toegerus met alles wat jy benodig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalkfontein Kliphuis se terugvoer

Hello Cari. Ons is vreeslik bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Kalkfontein Kliphuis
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauw Krantzplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA182d3638ec6c168dd2e159b3ba49ccc6437c93a2e144055ebe12dc7c425a04e94ad51fb8f0927c5f19035fdc2c64b9caf2f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Blaauw Krantz Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.157996791803 22.191716173312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem