Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kammarus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 63, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kammarus is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op die rotse in Buffelsbaai met 'n panoramiese see-uitsig. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek by die see saam met familie en vriende, aangesien dit direkte toegang tot die strand bied.

Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is en 'n eiland met stoele het. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die stapeldeure bied toegang tot 'n groot houtdek met sitplek, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die see. Houtvuur-braaigeriewe is ook beskikbaar. Die huis het 'n ekstra watertenk en 'n sonkragrugsteunstelsel in die geval van beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Kammarus sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Kammarus
Netheid
1.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Jeanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Hoofstraat 63, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kammarus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 63, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad625326a96a83822dd72f5c3cab0884a6e5f6f2a6f590c5b42c68a2d7bd12b5780cfea2d3a644805fa0b3fdb4c41369f367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 63 Main Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 11:00 -34.086811009539 22.971608054534
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem