Kambro Cottage
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kambro Cottage is sentraal geleë in die ou deel van die dorp, so dis lekker rustig. Tog is dit stapafstand van winkels, banke, restaurante, die museum-kompleks en die bekende Nederduits Gereformeerde Kerk, oftewel die Grootkerk. Die kothuis word omring deur verskeie voorbeelde van Karoo-argitektuur en dateer terug tot die vroeë 1800's.
Die verblyf word in 2 eenhede aangebied wat smaakvol ingerig is en elkeen oor 'n privaat ingang, en suite-badkamer en veilige onderdakparkeerplek op die perseel beskik. Albei kothuise het lugversorging, WiFi, 'n groot TV en toegeruste kombuis.
Kom ervaar die geskiedenis, natuur en prag van Graaff-Reinet tydens jou verblyf by Kambro Cottage. Dié kothuis is 'n enkelverdieping-blyplek met 'n plat dak wat in 1855 opgerig is. Die gebou is as Nasionale Monument verklaar en is 'n belangrike deel van die dorp se erfenis.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 157
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Kambro Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap