Kameel Rust and Vrede B&B
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Patrick Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Heepko V - Feb 2024
Algehele gradering
Was verras met 'n brood vir ons braai Saterdag aand.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Bly dat julle die tuisgebakte brood en etes by ons geniet het. Dankie dat julle by Kameel Rust en Vrede gekamp het.
Adriaan G - Nov 2023
Algehele gradering
Sterk aanbeveel.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie, Adriaan, vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly dat jy jou verblyf in Great Escape geniet het. Baie dankie dat jy by Kameel Rust and Vrede tuis gegaan het.
John-henry C - Nov 2023
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel!
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoering, John-henry. Bly jy het die kamp by ons geniet en dat die broodjie lekker was. Baie dankie dat jy by Kameel Rust en Vrede tuis gegaan het.
Patrick K - Jul 2022
Algehele gradering
Really nice stay and warm welcome.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Thank you Patrick for your nice feedback. Glad you enjoyed your stay with us. Thank you for staying at Kameel Rust and Vrede.
Stefan G - Jun 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf naby Stella in die Noordwes-provinsie. Aandete en ontbyt is op aanvraag. Lekker en billik.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Jammer dat jul 'n verblyf opsie gekies het met 'n bad en nie met 'n stort nie. Ons sou jul met graagte geskuif het indien ons bewus was dat jul eerder wou stort. Dankie dat jul by Kameel Rust and Vrede tuis gegaan het.
Prieur L - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terug voering. Ons is bly dat die vars tuis gebakte broode lekker was en dat dit lekker rustig was. Baie dankie dat jul by Kameel Rust and Vrede kom kamp het.
Wilma D - Jan 2022
Algehele gradering
Unieke ervaring. Pragtig.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie Wilma, vir jul positiewe terugvoering. Ek is bly jul het die tuisgaan in ons campovans geniet en dat die ompad na Kameel die moeite werd was. Baie dankie dat jul by Kameel Rust and Vrede tuis gegaan het.
Debbie L - Des 2021
Algehele gradering
Rustige kamp atmosfeer. Beslis 'n ongewone ervaring van 'n gastehuis, unieke konsep. Het die idee geniet.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Ek is bly jul het die paddakoor na die reen geniet.
Ons beddegoed en handoeke word gereeld vervang so ons kan nie verstaan dat jul se dat dit bietjie baie oud is nie.
Die karavaan staan in die tuin onder bome en word daar maar grond ingetrap met die in en uit klim by die die karavaan.
Ons ligging het jul gemerk met bespreking, dat ons op 'n plaas gelee is, en het jul dan die bespreking so gedoen.
Ons waardeer dat jul by Kameel Rust and Vrede tuis gegeaan het.
Elize M - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en warm broodjie was 'n wenner.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie Elize vir jul terugvoering. Ons is bly jul het lekker by ons gebly en die broodjie geniet. Baie dankie dat jul Kameel Rust and Vrede gekies het om tuis te gaan.
Madelyn D - Okt 2021
Algehele gradering
Besonders lekker.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie Madelyn vir jul positiewe terugvoering. Ons is bly jul het jul kuier by ons geniet. Baie dankie dat jul by Kameel Rust and Vrede jul spesiale dag kom vier het.
Milda O - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie Milda, vir jul terugvoering. Ons is bly dat jul lekker by ons geslaap het en dat die ontbyt lekker was. Baie dankie dat jul by Kameel Rust en Vrede tuis gegaan het.
Jacus P - Aug 2021
Algehele gradering
Interessante verblyfplek in die karavane. vriendelike mense.
Arina V - Mei 2021
Algehele gradering
Hospitable, friendly, helpful, professional.
Sonei Z - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspannend en ongelooflik lekker.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is bly dat julle die paar dae by ons geniet het. Was lekker om julle hier te huisves.
Koos V - Des 2019
Algehele gradering
Rustige, ontspanne verblyf.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Ons is bly dat jul die rustigheid hier by ons geniet het en dat jul lekker ontspan het.
Marié D - Des 2019
Algehele gradering
Baie oulik en uiters vriendelik!
Albie J - Nov 2019
Algehele gradering
Kalm en rustig.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons neem kennis van jul voorstelle. Bly jul het jul kuier by ons geniet.
Suzanne D - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf en vriendelike diens.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie Suzanne, vir jul positiewe terugvoering. Ek is baie bly dat jul jul kuier by ons geniet het.
Morris C - Aug 2019
Algehele gradering
The accommodation is very quiet and offers an opportunity to refresh your mind after a long long travel and busy day's schedule.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Thank you for your positive feedback. So glad you enjoy the peace and quiet and your stay with us.
Pieter D - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik in ‘n rustige omgewing.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Goeie dag Pieter,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Bly jul het jul kuier en die etes by ons geniet, Hoop ons sien jul weer.
Trudi C - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon, vriendelike diens, heerlik stil.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Ons is baie bly dat jul die kuier by ons geniet het. Kyk uit vir jul volgende kuier.
Danie V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en rustig met briljante gasvryheid.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe teruvoering. Ons is bly dat jul die kuier by ons geniet het. Hoop om jul weer hier by ons welkom te heet.
Mark M - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Bly jul het die kuier, die stile en rustigheid hier by ons geniet.
Elize E - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig, stil en rustig.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Ons is bly dat jul jul kuier by ons geniet het.
Mariet C - Sep 2018
Algehele gradering
Rus vir jou siel!
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Altyd lekker as ons gaste hul kuier by ons geniet.
Wendy F - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastic! Wonderful!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties! Heerlik!
Ons sal beslis weer so maak!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Thank you for your time and wonderfull feedback. We do appreciate it.
Looking forward to your next visit.
Japie C - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Altyd lekker om gaste soos jul te ontvang.
Ons is bly dat jul die kuier by ons geniet het, hoop ons sien jul gou weer.
Jacus P - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlik gawe en interessante gashere - Patrick en Hercules.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons waardeer dit.
Ons is bly dat jul die kuier by ons geniet het.
Hoop dat jul weer sal kom kuier.
Milton V - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful stars near Stella.
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Thank you for your time and positive feedback. We are glad that you enjoyed your experience at Kameel Rust and Vrede.
Hope to see you again.
Piet K - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Frank M - Apr 2018
Algehele gradering
Super helpful staff.
Johan H - Apr 2018
Algehele gradering
Vyfster gasvryheid. Vrede en stilte. Moeilik om huis toe te gaan.
Lees meerKameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul wonderlike terugvoering. Ons is bly dat julle dit by ons geniet het. Dis altyd lekker om gaste soos julle te ontvang. Ons sien uit vir jul volgende kuier.
Johan F - Apr 2018
Algehele gradering
Dit is 'n goeie plek om rus en vrede vir jou siel te kry.
Zelma B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie heerlike naweek gehad en lekker geëet!
Kameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Ons is bly dat jul die naweek hier by ons kon geniet het.
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Hoop om jul weer hier by ons welkom te heet.
Groete.
Patrick & Hercules
Tony P - Sep 2016
Algehele gradering
Stay here and be very pleasantly surprised.
Lees meerKameel Rust and Vrede B&B se terugvoer
Dear Tony, Julie, Des & Sue
Thank you so much for your review and for loving our food and our home - it was our pleasure to be of service and we do hope to receive you back here - soon.
Thank you so much for taking the time to write the review - your words mean so much to us.
Sending blessings from South Africa
Patrick & Hercules
Magda H - Nov 2015
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer, rustig, spierwit linne en handdoeke, geurige kos en keurig bedien, opregte gasvryheid.
Enid R - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig.
Johannes H - Mei 2015
Algehele gradering
Wonderlike bed, super wit linne en die heerlikste ontbyt!
Selma M - Des 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik, ontspannend.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameelbultplaas, Kameel, 8603, Noordwes