Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameel Rust and Vrede B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelbultplaas, Kameel, 8603, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kameel Rust en Vrede B&B is naby die Kameel-treinstasie geleë, 17 km vanaf Stella en 45 km vanaf Delareyville op die R377 in Noordwes. Die spoorweg is in 1894 gebou.

Verblyf word in 2 gastekamers, 'n kothuis en 3 woonwaens gebied en 3 van die eenhede het privaat badkamers. Elkeen eenheid het 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed. Elke bakdamer het 'n bad of 'n bad en 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Kampeerplekke is ook op die perseel beskikbaar.

Daar is ook 'n braai-area en 'n plaasdam waar gaste gedurende warm somersdae kan ontspan. Die tuine is 'n oase en saans kan kleinwild in die tuin gesien word. Die naam Rust en Vrede is 'n weerspieëling van die verblyf.

Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Kameel Rust and Vrede B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Patrick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kameelbultplaas, Kameel, 8603, Noordwes
  • Gaste dink Kameel Rust and Vrede B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kameel Noordwes
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelbultplaas, Kameel, 8603, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a7ae51964a0feea72fb7360bf47a1ac53088e2375a04a358bc6ca3b4178b0db587d0919c45403a62a58c872a404bce3b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Farm Kameelbult Kameel 8603 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.600960246798 25.037124853134
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem