Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameelboomkoelte

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Kameelboomkoelte
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sarel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens puik diens, baie dankie vir die vriendelike, hartlike ontvangs, Kieka.

Puik akkommodasie, uitstekende diens, kan met vrymoedigheid aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Vreeslik dankie liewe Sarel en Ina, julle voel soos eie familie al! Baie dankie vir mooi terugvoer. Julle weet julle is altyd welkom... 'Kooi'kies' is altyd reg! Vrede en

Kameelboomkoelte
Gernot C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gernot C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top stopover in the Kalahari.

Very nice, relatively new, well-equipped cabins with excellent air conditioning (absolutely essential when it's 40 degrees outside!) and a very nice manager. The only downsides: no WiFi and no table and chairs inside (Unfortunately, the interior planning of the cabins was probably a bit poor in this respect, as there would have been room for a table and chairs if the bathroom area had been a bit smaller). All in all, absolutely recommended for a one-day stopover (we were there for three days).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, rustig en gerieflik.

Baie mooi en modern. Regtig lekker ontspan en rus na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Douw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Ons is gasvry ontvang en in die chalet is alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie Douw vir julle mooi terugvoer aan ons. Waardeer baie. Ons hoop ons sien julle definitief weer in die toekoms. Altyd Welkom.
Kieka

Kameelboomkoelte
Willem B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B
Saam met vriende

Heerlike oorbly van/na Kgalagadi in 'n rustige, netjiese akkommodasie!

Die akkommodasie is netjies en goed toegerus. Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die tuin en swembad is goed versorg, daar is genoeg onderdak parkering. Die stoep is perfek vir 'n braai en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Bair dankie Willie vir julle mooi terugvoering! Dit beteken vir ons so baie as gaste tevrede en gelukkig was. Julle altyd welkom!
Kieka & Nina

Kameelboomkoelte
Gerhard C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflik!

Dit is pragtig en daar is niks waaraan hulle nie gedink het nie. Was regtig 'n fees om daar te kon tuisgaan, en ons is spyt dit was net vir 1 aand - hopelik kan ons weer gaan, en hierdie keer beslis langer! Baie vriendelike ontvangs, en die gasvrou is baie behulpsaam. Sal ander oorslaapplekke verbyry (al gaan die reis dan langer wees) net om daar te kan gaan ontspan en rus. Die foto van die huisie is presies die een waarin ons gebly het - stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Vreeslik dankie Gerhard vir jou spesiale mooi terugvoering aan ons. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en weet net, ons deure is altyd oop vir julle!
Groete
Kieka & Nina

Kameelboomkoelte
Greta W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta W
Gesin met tieners

Kameelboomkoelte is beautifully equipped, very good location. Ons het heerlik gekuier oppad na Kgalagadi park.

Ons het as familie heerlik gebly by Kameelboomkoelte oppad na die Kgalagadi park, Askgam is 'n pragtige dorpie tussen die rooi duine met baie gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wallie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wallie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte lafenis na lang reis.

Ons het by Kameelboomkoelte gastehuis oorgeslaap op Sep. 2023, wat 'n groot verrassing, puik diens van eienaar, pragtige, welkome verblyf, op Ashkam, maklike toegang van af die hoof roete op pad Kgalagdi, veilige parkering, lekker ontbyt in die dorpie, sal enigetyd Kameelboomkoelte aanbeveel. Groete Wallie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie julle liewe mense vir die mooi komplimente, ons waardeer dit opreg. Julle weet waar om ons te kry! Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms, Altyd welkom.
Kieka en Nina

Kameelboomkoelte
Delina M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Delina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in die Kalahari.

'n Goed ingerigte chalet met pragtige dekor. Alles wat nodig is word voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie liewe Delina vir julle kuier, en mooi resensie! Altyd welkom!
Groete
Nina & Kieka

Kameelboomkoelte
Braam V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en ontspannend.

Die chalet is baie netjies en skoon en die ontvangs baie goed en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S
Saam met vriende

Beste blyplek in die Kalahari.

Die Kameelboom-span dink aan alles! Gastevebryf baie goed uitgelê en gemaklik met al die ekstras wat jy self nog nie eers aan gedink het nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Dankie Coenraad vir julle mooi woorde. So spesiaal. Waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom. Nina en Kieka

Kameelboomkoelte
Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke keer heerlik om daar te oornag.

Dit is al ons 2de besoek en beslis sal ons weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Middag Johan, baie dankie vir julle 2de besoek, ons waardeer dit so baie. Julle is altyd welkom. Voorspoed en sien julle graag weer gou-gou. Nina

Kameelboomkoelte
Ria D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese verblyf.

Pragtige eenhede, silwerskoon, goed toegerus en baie vriendelike ontvangs. Sal definitief weer van hul gebruikmaak en kan dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Liewe Ria, julle is dierbaar, baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom. Veilig bly en kom kuier gerus weer.
Groete.
Nina & Kieka

Kameelboomkoelte
Marliza V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gehalteverblyf in Askham.

Ons het ons verblyf by Kameelboomkoelte baie geniet. Die kommunikasie met Nina en Kieka was uitstekend. Ons is hartlik ontvang. Die gasvryheid, uitleg, fasiliteite en aandag aan detail was voortreflik. Ons sal verseker weer by Kameelboomkoelte bly as ons weer in Askham is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Ag siestog liewe Marliza. Baie baie dankie. Julle is altyd welkom en kom rus enige tyd weer by ons. Kalahari maak mens se kop weer skoon en jy is lus vir die lewe.
Voorspoed en baie liefde.
Nina & Kieka

Kameelboomkoelte
Coenie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby Kgalagadi.

Alles wat jy benodig vir een nag en route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie Coenie. Julle is altyd welkom.
Groete
Nina & Kieka

Kameelboomkoelte
Forika M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koelte teen die warm son.

Ons het in chalet 7 gebly en dit regtig baie geniet. Die chalet is ruim en netjies met alles in wat jy soek vir 'n self-catering eenheid. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie Forika, vir jou mooi terugvoer oor julle verblyf by ons, en dat julle tevrede was. Julle is altyd baie welkom, kontak ons gerus weer. Groete, Nina en Kieka.

Kameelboomkoelte
Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike uitspan.

Fantastiese gasvryheid! Baie goed ingerig, huis is skoon en luuks. Reeds afgekoel toe ons arriveer. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie liewe Johan, julle is altyd welkom. Dankie vir mooi terugvoer. Veilig reis en kom kuier gerus weer. Groete, Nina en Kieka.

Kameelboomkoelte
Helmut G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helmut G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sehr schöne Unterkunft, herzliche Managerin.

Sehr geschmackvolle und geräumige Unterkunft. Alles sehr sauber und gut gepflegt. Die Ausstattung war sehr gut. Wir hätten uns lediglich bequemere Sitzmöbel gewünscht. Der Tiefwasserpool war herrlich erfrischend. Die Managerin war sehr herzlich und um den Gast bemüht. Aufgrund der desolaten Stromversorgung im ganzen Land gab es auch hier keinen permanenten Strom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Liewe Helmut, so baie dankie vir jou kommentaar en terugvoering oor julle verblyf by ons. Julle was heerlike gaste en Kieka het julle baie geniet. Julle is altyd welkom enige tyd. Veilig reis verder en ons sien julle graag weer in toekoms.
Liefdegroete,
Nina

Kameelboomkoelte
Frank E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne en gasvriendelike verblyf.

Dit was definitief ´n positiewe verrassing. 'n Moderne selfsorgverblyf in die rustige dorpie, Askham, toegerus met alle geriewe wat 'n mens nodig het, met 'n groot stoep en 'n braaiplek, alles skoon, netjies en liefdevol saamgestel. Kieka, die bestuurder, stel belang in haar gaste en was baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkeerplek op die perseel, langs die selfsorg-chalets. Die Kgalagadi-oorgrenspark in net 70 km weg. Ons kan Kameelboomkoelte hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive Henry W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive Henry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste en vriendlike ontvangs, die wete dat Nina en haar suster seker maak jy is okay en gelukkig.

Een van die beste plekke om te bly in die Kalahari, fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Beste Clive, so baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit is altyd lekker om sulke tevrede gaste te ontvang en hulle mooi positiewe terugvoer te kry. Julle is altyd welkom in toekoms. Voorspoed en bly veilig. Groete, Nina Meyer.

Kameelboomkoelte
Marika V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oorgebly, dankie.

Pragtige plek, vriendelike ontvangs en behandeling (ek hou sommer baie van Kieko).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Liefste Marika, so baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ek is so bly julle het geniet. Ja, Kieka is baie lief vir julle ook. Julle is baie welkom weer in toekoms, ons sien uit om julle weer te ontvang met liefde. Nina

Kameelboomkoelte
Jan W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en baie lekker gekuier. Sal in die toekoms langer bly.

Netjiese, perfek ingerigte eenheid met werklik alles wat jy moontlik kan benodig asook inligting oor die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie julle mooi mense. Julle is altyd welkom en weet waar om ons te kry. Dit was lekker om julle ook weer in die Park raak te loop. Voorspoed en ons sien julle graag weer in toekoms. Erick, Nina en Kieka.

Kameelboomkoelte
Terence C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Nina en Christa het uit hul pad gegaan om ons te bederf. Baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Beste julle tweetjiies, baie dankie vir die lekker kuiertjie en nuwe vriende maak. Julle was soos almal, baie lekker gaste. Alles was een groot plesier en ons hoop ons sien julle gou weer. Julle is altyd welkom. Liefde, Nina.

Kameelboomkoelte
Petrus N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oornagplek in Askham.

Vriendelike ontvangs, terrein is pragtig skoon, asook die eenhede. Chalet is baie netjies binne, lekker ruim, groot yskas, aircon en dan die lekkerste skoon swembad om te gaan afkoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Môre julle liewe mense. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek waardeer opreg! Julle is baie welkom in die toekoms, enige tyd! Liefde Nina

Kameelboomkoelte
Desré F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Desré F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs, koel, netjiese oase in die warm Kalahari.

Vriendelike en korrekte ontvangs (insluitend die hondjies).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie baie dankie julle! Ai dis lekker om sulke mooi terugvoer te kry! Ons probeer ons beste om dit vir almal huislik en ‘n warm ontvangs te gee! Julle altyd welkom!

Kameelboomkoelte
Emma B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles perfek!

Die eienaar het net na bespreking 'n inligtingstuk oor Askham aangestuur. Nina se passie vir die Kalahari waar sy grootgeword het, Kameelboomkoelte en vir die lewe weerspieël in haar korrespondensie en haar Whatsapp-boodskappe. Ons is baie vriendelik ontvang deur Erick. Hy het later kom inloer om seker te maak dat alles reg is. Die pragtige blyplekkie is keurig, smaakvol en goed toegerus. Ek beveel 'n oorbly by Kameelboomkoelte baie sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Liefste Burgers, tonne dankies vir die mooi briefie....pik sommer 'n traan!
Julle is enige tyd welkom in die toekoms, ek weet sommer ek gaan julle ook nog self daar sien!
My sussie is nou ook daar op die perseel ons bestuurder, en van dieselfde stofasie as ek...lief vir ons Kalahari!!
Liefdegroete en kom kuier gerus weer!
Nina XXX

Kameelboomkoelte
Johnny E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Juweel in die Kalahari.

5 ster-verblyf in die Kalahari. Sal Kameelboomkoelte baie sterk aanbeveel. Alles was puik. Baie dankie Nina dat ons in julle Kalahari-juweel kon bly. Sien julle definitief gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie vir die mooiste terugvoer! Ek waardeer elke mooi woord en koester dit in my hart! Julle is altyd welkom en ek is soo bly julle was tevrede. Ontvang julle graag binnekort weer met ope arms.

Kameelboomkoelte
Nols O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nols O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Great friends, great accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Dankie julle.
Wat n' lekker verrassing.
Baie dankie vir die resensie.
Sal julle nooit vergeet nie!
Altyd welkom.
NINA

Kameelboomkoelte
Hennie R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese akkommodasie.

Goeie waarde vir vyfster-akkommodasie in 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Hennie! Julle altyd welkom in die toekoms. Veilig bly en groete tuis!

Kameelboomkoelte
Riana V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagverblyf op pad Kgalagadi toe.

Uitstekende diens met baie vriendelike gasvrou. Baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartsplek in die Kalahari.

Van aankoms tot vertrek was soos konings behandel. Die eienaars en bestuurder het uit hul pad gegaan om seker te maak alles is 100%. Gaan ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Marius!! Sooo baie dankie vir julle mooi resensie, dit is met baie liefde aan julle voorgesit!
Kom gerus weer, baie welkom!
Nina

Kameelboomkoelte
Luther O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luther O
Saam met vriende

Baie netjies en gerieflik.

Mense baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Dankie julle liewe mense! Julle was great gaste! Altyd welkom!!
Nina

Kameelboomkoelte
Johan D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik met werkende toestelle.

Hartlik ontvang. Die eenheid was skoon en netjies. Heerlik rustig en stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Dankie Johan vir jou mooi resensie, julle is altyd welkom! Kalahari gasvryheid is eindeloos!

Kameelboomkoelte
Lida-mari H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida-mari H
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker gebly, sal beslis weer.

Netjiese, moderne huisies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie Lida-Mari, dis baie gaaf van julle en maak ons harte warm as ons gaste tevrede was. Julle is altyd welkom! Mooiste en gesonde dae vorentoe vir julle.
Nina

Kameelboomkoelte
Geoff P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay en-route to KTP. Wonderful hosts and warm welcome, immaculate chalet - we'll be back! Highly recommended.

Highly recommended for a most relaxing stay. Easy to spend more than one night. Nina goes out of her way to make one feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Morning you dearest people! Thanks a million for a great review. Was wonderful to have you here, and you know you are always welcome! Blessings, Nina.

Kameelboomkoelte
Marian M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, clean stay if lodges close to Kgalagadi Park are occupied.

We loved the braai area and the cleanliness as well as the fact that everything you need was available. Thank you for a great stay. Will most definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Môre liewe Marian
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Julle was heerlike gaste en is altyd welkom in die toekoms, julle ken die pad.
Hoop julle het lekker verder op julle pad gekuier, en is veilig tuis.
Mooiste dag verder, Nina Meyer.

Kameelboomkoelte
Anton B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met vriende

Excellent.

Excellence all round.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie julle liewe mense! Altyd welkom in die toekoms. Kalahari is mos sielskos.
Nina

Kameelboomkoelte
Sam J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Indrukwekkend.

Van die bestuurderes wat ons ontvang het tot die kat wat by ons kom inloer het was almal baie gasvry en hartlik. Wat 'n netjiese en stylvolle oornagplek. Kan dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie Sam! Waardeer die mooi woorde! Julle is enige tyd welkom in die toekoms, ons ontvang julle altyd weer met liefde, voorspoed.
Nina

Kameelboomkoelte
Jaco O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike tydjie in goed toegeruste verblyf met gasvrye personeel in ‘n Kalahari-juweeldorpie.

Ons het daar oornag op pad na die Kgalagadi Oorgrenspark. Die verblyf was van hoogstaande standaard en die dorpie het alles gebied wat ons nodig gehad het. Behalwe dat die twee beskikbare kitsbanke leeggetrek was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Dankie liewe Jaco,
So bly julle het dit geniet en julle is verseker altyd welkom!
Kalahari sand in jou skoene is soos magnete..
Jy wil net altyd teruggaan soontoe!
Voorspoed op julle reis verder!
NINA

Kameelboomkoelte
Alice P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in die Kalahari.

Kameelboomkoelte bied alles wat nodig is om net af te pak en te ontspan. Eenhede is luuks en super skoon, selfs in die Kalahari-stof. Die persoonlike verwelkoming wanneer jy deur die hek ry verdien vermelding. Die eienaar was deurentyd in kontak met ons om seker te maak ons is veilig daar. Ek het reeds 'n bespreking vir April 2021. Sal enige tyd weer hier kom oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Dankie liewe Alice vir julle mooi resensie!! Ag ek is soo bly julle het als geniet! Dis vir my so spesiaal om met sulke lekker gaste te kommunikeer as ek nie daar is nie!
Bly ons liewe Nandi was daar om julle te ontvang en by te staan!! Sy is ystervrou!!
Altyd welkom!!!

Kameelboomkoelte
Marietjie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en professioneel. Nina en Nandi is puik.

Hulle het ons absoluut perfek behandel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renita V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renita V
Gesin met klein kinders

Fantastic!

Excellent, stunning, beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Liewe Renita,
Voel soos droom wat verby is. Hoop julle het reggekom met julle grondseil toe in die Park? Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is liefste mense en altyd welkom by ons. Was plesier om julle te ontvang!
Liefde en voorspoed
Nina

Kameelboomkoelte
Marietjie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Aangename verblyf en baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie julle liewe mense! Ek hoop regtig julle het dit geniet, en dat ons julle sommer gou in die toekoms weer daar sal sien. Julle is welkom enige tyd. Mooiste dag verder.

Liefde
NINA MEYER

Kameelboomkoelte
Anel J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf in Askham.

Baie lekker gastehuis, ruim, netjies, goed toegerus en baie skoon. Perfek vir oorslaap naby die Kgalagadi Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie liewe Anel. Julle is dierbaar en altyd welkom. Enige tyd. Sien uit om julle weer te ontvang.
Liefde,
Nina

Kameelboomkoelte
Janine V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met vriende

Vir seker 'n verrassing en met Rodney wat na jou kyk, nog beter!

Met ons reis na die Kgalagadi was meeste oornagplekke vol bespreek. As jy bereid is om 'n bietjie meer te betaal met die plekkie is jy verseker van beter standaarde en gehalteverblyf. Rodney is 'n baie goeie gasheer en ek sal weer daar oorslaap met my volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie Anton en familie! Julle resensie maak ons warm om die hart! Jjulle is enige tyd welkom om weer te kom oornag. So bly julle was tevrede en als was in plek. Die Kalahari suig jou op om net altyd weer en weer te kom.
Voorspoed en liefde vir julle,
Nina

Kameelboomkoelte
Ronel D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kameelboomkoelte was puik! Gasvryheid en netheid was van topgehalte en kan nie glo hoe veilig is dit hier nie, baie dankie.

Rodney was 'n ware gasheer en kan hoog aangeskryf word as opsigter, die ligging was puik in terme om die park te besoek en die rustigheid en veiligheid laat 'n persoon toe om werklik te rus. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir enige besoeker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soveel meer as wat verwag is.

Ons het ons een aand verskriklik geniet in Askham, veral die verblyf en diens het ons uit die veld geslaan. Daar word baie moeite gedoen van jy daar aankom en ons is baie welkom laat voel. Ons het beslis Kameelboomkoelte bo-aan ons lysie gesit as ons weer Namibië toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Die kamers is ongelooflik mooi, daar is alles wat jy nodig het! Kameelboomkoelte is regtig 'n bederf in die Kalahari! Dankie, Nina Meyer, vir jou pragtige plek en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie, dit doen ons harte goed om te weet ons mense is gelukkig en tevrede. Julle is altyd welkom!
Liefde,
Nina

Kameelboomkoelte
Marius F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Saam met vriende

Volmaakte selfsorg verblyf.

Kameelboomkoelte bied alles vir die selfsorgtoeris. Eenhede is van hoogstaande gehalte en fyn beplan. Kan nie aan 'n beter plek dink om te oornag op pad na die Kgalagadi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Saam met vriende

Fantasties lekker gewees!

Ons het dit vreeslik geniet. Plek is netjies met baie mooi uitleg. Mooi sterre gesien. Lekker kuierarea. Vriendelike eienaars wat kort-kort seker gemaak het dat als reg is met ons verblyf. Ons sal definitief hulle plek enige tyd aanbeveel. Sien julle een van die dae weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kameelboomkoelte se terugvoer

Liewe Annalize! So bly julle het geniet, altyd lekker as ons ons liefste Kalahari kan deel met mense wat ook alles hier kan waardeer! Julle baie welkom enige tyd, bespreek gerus weer.
Liefde,
Nina

Kameelboomkoelte
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelboomstraat 55, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3uLWzD8BvtyZAyoJDJd7tb3tfvgkAXHLIClpww1kI7pJQzlkCx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 55 Kameelboom Street Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.983954464449 20.782956006951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem