LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+88
Selfsorg in Askham

Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ivonne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lieflik. Wonderlike, ruim verblyf. Perfek ingerig vir rystoelgebruikers/mense met beperkte mobiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

So rustig en veilig in Askham. Sal dit aanbeveel vir elkeen. Heerlik gebly. Daar is alles wat ek nodig gehad het. Blyplekkie is netjies en skoon en ek hou veral van die ruim kaste en die hoekie spesiaal vir hare droogmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie liewe Magda vir jou mooi terugvoer, was lekker om jou te ontmoet is altyd welkom om enige tyd weer te kom grootste liefde! Kieka & Nina

Hermien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Weekend accommodation to visit Kgalagadi. Lovely stay, super friendly hostess + cute tortoise hanging around the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons 6de kuier, opreg geniet soos elke keer. Baie dankie Nina! Opregte Kalahari gasvryheid soos altyd. Puik akkommodasie en toerusting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Sarel, julle is dierbaar en voel al soos dankie vir julle mooi terugvoer. Julle weet julle is altyd welkom en ons waardeer altyd die kuier by , Nina en Schnauzers...

Björn T
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2026

Good stop over. Good stop over to/from Transfrontier Park. Nice rooms with a lot of space. Good stoep with braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Thanks a million, Björn! You are mostly welcome 24/7 anytime, all the way! Enjoy your trip further on and stay safe. Nina

Bendri G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Puik! Sien julle weer! Puik akkommodasie, het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Nuwe goed toegeruste huisies met alles wat mens nodig het. Kinders het heerlik in die swembad baljaar! 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie liewe Bendri en jou girls! Julle is altyd welkom, en ek is bly julle was tevrede en gelukkig daar! Sien julle graag weer! Groete Kieka, Nina

Helmut G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Immer guter Zwischenstopp auf dem Weg zum KTP. Persönlicher herzlicher Empfang und Verabschiedung, schön erfrischender Pool, großes Chalet, gut ausgestattete Kochzeile. Leider kein WLAN und auf der Terrasse keine bequeme Sitzmöglichkeit. Ansonsten alles top! Translation: English: Always a good stopover on the way to the KTP. A warm and personal welcome and farewell, a lovely refreshing pool, a spacious chalet, and a well-equipped kitchenette. Unfortunately, there’s no Wi-Fi and no comfortable seating on the terrace. Otherwise, everything was excellent! Afrikaans: Altyd ’n goeie oornagplek op pad na die KTP. ’n Hartlike en persoonlike verwelkoming en afskeid, ’n heerlik verfrissende swembad, ’n ruim chalet en ’n goedtoegeruste kombuisie. Ongelukkig is daar geen Wi-Fi nie en geen gemaklike sitplek op die terras nie. Verder was alles uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Dankie Helmut vir jou resensie, bly julle het dit geniet wat ons kon aanbied. Dit word na die beste van ons vermoë gedoen. Groete

Marietha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf en kon op aanbeveling aandete bestel. Kwaliteit verblyf, skoon, modern, goeie diens, ek kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese oorslaapgeriewe. Kameelboomkoelte was 'n heerlike plek om by te kuier. Ons sal vir seker weer in die toekoms daar slaap. Die huisie het alles in wat 'n mens nodig het om lekker te bly. Dankie aan die gasvrou wat ons so vriendelik ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas Enviro-eap H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies, veilig goed toegerus. Baie netjiese, moderne, veilige goed toegeruste eenheid. Alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Beste Nico en Natalie, baie dankie vir julle mooi resensie na julle verblyf by ons.... Julle is altyd welkom, ons sien uit om julle weer te ontvang! Groete, Kieka, Nina en 2x Schnauzers...

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

55 Kameelboom Street, Askham, 8814, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3uLWzD8BvtyZAyoJDJd7tb3tfvgkAXHLIClpww1kI7pJQzlkCx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 55 Kameelboom Street Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.983954464449 20.782956006951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang