Kanaal Kooi
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mazurka Turn 12, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kanaal Kooi is 'n losstaande tuinkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Upington. Dit is die perfekte oornagplek vir 'n klein gesin of sakereisigers.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n bad en stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus. Gratis WiFi en 'n lessenaar is beskikbaar.
Gaste kan die buitebraaigeriewe in die tuin geniet en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging is uitstekend en is naby Medi Clinic, Kalahari Mall en Hoërskool Duineveld. Hoërskool Upington en die lughawe is net 'n entjie se ry van die eenheid af.
Slaapplek
’n Bespreking by Kanaal Kooi sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anneke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 12
Ligging
- Mazurka Turn 12, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Kanaal Kooi het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keidebees Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mazurka Turn 12, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom