Kango 25

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kango 25 is in die hartjie van Hartenbos, binne maklike bereik vanaf die strand, restaurante en winkels. Dit spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n strandfront-waterpark en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste word versoek om hulle eie swemhanddoeke saam te bring.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het 'n gemaklike bank en beskik oor nog 'n enkelbed. 'n TV met 'n DStv word voorsien. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 mense.

Die woonstel het sy eie braai-area en houttafel met bankies.

Slaapplek

'n Bespreking by Kango 25 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kango 25 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za