LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ben L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Lekker loopafstand ideaal. Kango 25 is ideaal geleë en lekker loopafstand waar jy wil wees. Ons kon vinnig see toe stap en self die winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius R
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Baie rustige en veilige area, sal beslis weer kom. Ons het naweek baie geniet. Daar is alles wat jy nodig het en vertrekke lekker ruim. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar, en het sommer dadelik tuis gevoel. baie dankie Tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne O
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Good. Very clean. I'll always go back there from the team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Heerlike verblyf. Naby aan alles! Heerlike sentraal geleë plekkie met alles wat mens nodig het! Dit is stapafstand van winkels en die area is rustig. Ons het lekker gerus en sal graag weer in die toekoms daar wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomia H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Asemrowend. Rustig. Kalmerend. Baie lekker geslaap. Vriendelike gasheer. Kinders het dit baie geniet. Ons boek gerus weer by Kango 25. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie K
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Fantasties, rustig & dierbaarste gasvrou. Dit was 'n fantastiese plekkie, rustige area en lekker ontspannend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chwayita Angel M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Sep 2026

Nice. It was okay, the pictures provided showed we'd be staying in the front of the house. Only to find out at arrival that the owner, who is a sweet old lady, stays there and we are to stay beneath her. If we knew this was the case, we wouldn't have booked it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Very nice, but the building is old. It was nice and close to everything. The host was present, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dabri C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Loved it. The location of Kango 25 was amazing, close to the beach and shops. We loved the little house. The house has most kitchen utensils. Some of the kitchen cutlery was dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carolina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

25 Kango Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA589e3b9b8559b8d676d208e7affcc7c4f205b7e7aae93548b5c33c94d49551f47141dee5e76a217442be08dab8885d830570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 110 5 1 5 25 Kango Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124579 22.116596