Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanniedood Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Kanniedood Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elené O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elené O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Vir oornag is dit meer as genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanniedood Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Elené! Ons is bly dat u dit geniet het. By Kanniedood Gastehuis streef ons om die beste diens en waarde vir geld aan te bied.

Kanniedood Gastehuis
Sipo D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipo D
Gesin met klein kinders

Was just overnight.

As it was an emergency overnight stay, I can't say much. We did not have time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Beveel aan.

Baie lekker gebly. Dit was gerieflik. Alles was daar wat nodig is. Eienaars is baie gasvrou en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanniedood Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly u het die tydjie by Kanniedood Gastehuis geniet!

Kanniedood Gastehuis
Denwyne J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denwyne J
Besigheidsreis

Voldoende.

Rustige stil plekkie. Ideaal as jy net 'n aand moet oorslaap voordat jy die lang pad aandurf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob M
Besigheidsreis

Excellent.

Great host, enjoyed my stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagfasiliteite.

Ek was teleurgesteld oor die kliëntediens. Iemand anders het ons ontvang en ek het die dame gevra om die blyplek aan my te wys. Ek was dankbaar dat ons 'n rukkie voor 14:00 kon inboek, want ons het ver gery en 'n reunie gehad wat om 15:00 begin het. Ek het die gasvrou gedurende die 2 dae wat ons oorgeslaap het nooit gesien nie. Die oggend toe ons vertrek het sy net kom sê waar ons die sleutel moet los wanneer ons vertrek, want hulle gaan êrens heen. Sy het nie gevra na ons behoeftes of of daar enige klagtes is of belangstelling getoon nie. Sy het haarself ook nie voorgestel nie. Daar was slegs 'n kwartrolletjie toiletpapier tot ons beskikking en moes ek dus self voorsien. Koffie en melk was voldoende en ek gee haar krediet daarvoor. Ongelukkig het ek die waterbeker gebreek toe ek die yskasdeur oopgemaak het en dit omgeval het. Ek het by 3 verskillende plekke daarvoor gesoek en kon dit nie kry nie. Hulle kan gerus 'n afdak aanbring waar 'n voertuig onder kan parkeer word, veral met die erge hitte is die voertuig 'n oond, veral as mens meer as een nag oorbly. Jammer as my resensie nie positief is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanniedood Gastehuis se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek vra om verskoning vir u negatiewe ervaring by Kanniedood Gastehuis. Ek plaas my trots daarin om altyd goeie diens te lewer en uit my pad uit te gaan om my gaste welkom te laat voel.
Ongelukkig het dit nou so gebeur dat ek daardie tyd ander verpligtinge gehad het en iemand vir my ingestaan het.
Ek hoop u oorweeg dit om weer by ons te bespreek, want ek is seker u sal nie teleurgesteld wees nie.

Groete Maria

Kanniedood Gastehuis
Jess M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jess M
Saam met vriende

Oornag vanaf Springbok na Bloem.

Sjoe, perfek ingerig! Netjies, skoon en het alles wat mens benodig. Vriendelike gasvrou, Maria. Ek beveel hulle beslis aan! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozaan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties het elke oomblik geniet.

Die eienaars was baie gaaf en vriendelik, en het geen klagtes gehad oor vriende wat kom kuier het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ons het net oornag op pad Johannesburg toe en daarvoor was dit ideaal. Daar's voorsiening gemaak dat tydens kragonderbrekings het die ligte gewerk, so ons het nie in donkerte gesit nie. Daar was ook 'n gaskannetjie vir water kook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Enkelreisiger

It's my second time staying there.

Anyone can go and stay there with peace of mind, there is no problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf.

Back-up krag was 'n pluspunt. Het alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanniedood Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die uistekende resensie en positiewe terugvoer!

Kanniedood Gastehuis
Ronel O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O
Saam met vriende

Baie vriendelike en behulpsame diens. Ideaal vir oorslaap.

Ek kan Kanniedood Gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prof Hannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, netjies.

Gasvrou baie vriendelik het vooraf kontak gemaak. Eenheid was netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozette C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozette C
Saam met vriende

Uitstekende diens, al het ons baie laat gekom in nag weens karprobleme. Vriendelik en behulpsaam, sal sterk aanbeveel.

Probleem met bakkie gehad en hulle het heeltyd kontak behou om seker te maak ons is ok, behulpsaam en was baie vriendelik en bedagsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanniedood Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer die positiewe terugvoering.

Kanniedood Gastehuis
Tanya L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L
Gesin met klein kinders

Kanniedood Gastehuis is gemaklik en skoon. Eienaar is baie vriendelik.

Kanniedood Gastehuis is geleë naby winkelsentrums en dorp. Het krag gedurende loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanniedood Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het!

Kanniedood Gastehuis
Rudi D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D
Besigheidsreis

Peaceful and safe.

Very private, safe and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanniedood Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Kanniedood Gastehuis
Corrie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie D
Enkelreisiger

Enjoyed

Very nice and quiet, with easy access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanniedood Gastehuis se terugvoer

Thank you for your good review.
We are glad you enjoyed your stay at Kanniedood Gastehuis.

Kanniedood Gastehuis
Casper B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B
Gesin met klein kinders

Was baie lekker gewees, is veilig en die eie parkering is uitstekend.

Dis 'n veilige plek en jy voel sommer veilig deur die nag en dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanniedood Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie wat julle vir ins gegee het. Ons waardeer dit baie.

Kanniedood Gastehuis
Paul D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Enkelreisiger

Oorslaap op pad Springbok toe.

Baie skoon en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 83, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0266fe6d8ce45bf0743c809b86d8fefac2b86391822f7432e104d174fcbcb9b64eef69e93a3996e10396836d792d007c0b01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 3 mense 20 5 1 5 83 Paul Kruger Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.442355591441 21.246735968088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem