by Kapokbossie | LekkeSlaap
+16

Kapokbossie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Kapokbossie
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Reino T - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino T
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Goeie ligging en toeganklik.

Frank J - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location. Family was over the moon. It was near the beach, could walk to the beach. Great place to spend a weekend away with family.

Had a great experience. Great view and the accommodation was up to standard.

Rika V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Ek is mal oor die huis!

Kapokbossie is die mooiste en gemaklikste huis wat ons tot dus tussen 6 huise aan Paternoster besoek het. Buiten vir alles wat daar was om werk vir my as moeder maklik te maak was die huis baie netjies en skoon. See-uitsig van die stoep waar ons lekker kon kuier, en stapafstand tot op die strand, het ons as Vrystaaters Kapokbossie voorwaar baie geniet!

Alfred R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred R
Gesin met tieners

Alles in plek en reg om te kuier.

Ons het eintlik maar kom rus. Die hoofslaapkamer se bed is hemels. Het heeltyd verskonings gesoek om te gaan dut. Sal weer Kapokbossie 1 vat.

Chesnay G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chesnay G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very nice stay. House had everything we needed and was clean.

When showering the water was lukewarm that was not very pleasant. But overall we enjoyed our stay.

Gerhardus V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties gewees.

'n Baie gemaklike en goed beplande huis met als wat nodig is vir 'n wonderlike naweek of vakansie wegbreek.

Minee V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minee V
Gesin met tieners

Heerlike winterwegbreek.

Ons naweek was in die middel van die winter. Die binnebraai/ kaggel is 'n wenner, asook die gas verwarmers wat in die huis was. Alles is skoon en netjies en die huis is perfek geleë. Die alarmstelsel gee mens gemoedsrus en ons kon heerlik ontspan.

Andre D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie lekker, veilig, skoon.

Sal graag opsie wou he vir laat vertrek. Andersins was dit heerlik, perfekte weer en baie lekker kuierhuis en omgewing. Tree van die see af. Heerlik, heerlik.

Mark V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation in a beautiful place.

Accommodation was great, all necessary appliances and equipment and DSTV, WiFi etc. Nice layout and lounge opening onto patio with sea view very nice!

Karen G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kapokbossie is die perfekte vakansie-akkommodasie.

Hierdie is 'n klein juweel en ons het elke oomblik hier geniet. Alles is pragtig. Die kombuis is 'n heerlike kuierkombuis met alles wat jy nodig het en meer. Die stoep en braai-area is goed ingerig en die uitsig is fantasties! Dit is 'n absolute pluspunt om stapafstand van die Voorstrand Restaurant te wees. Die hoofslaapkamer se bed het ekstra sagte beddegoed op vir 'n heerlike nagrus en die linne is top-kwaliteit. Kapokbossie is nou definitief een van die eerste 5 op ons gewildheidswegbreeklysie. Baie dankie vir 'n onvergeetlike ruskansie.

Charl F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl F
Gesin met tieners

Baie netjies.

Beveel die verblyf 100% aan!

Kapokbossie se terugvoer

I am so pleased to see that you enjoyed yous stay at our "little place of heaven" will keep it that way.

Kapokbossie
Charles & Reinette P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles & Reinette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Goeie ligging, goed toegerus, heerlik geëet by Voorstrand restaurant.

Anelle S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle S
Gesin met tieners

Ons het weereens heerlik gekuier.

Ons het hierdie huis al 'n paar keer gehuur en was nog nooit teleurgesteld nie. Dis altyd netjies en skoon en die hoofslaapkamer is lekker ruim. Die binnebraai in die kombuis gee die braaier die geleentheid om saam met die familie te kuier indien die weer nie saamspeel vir braai op die stoep nie. Die kombuis is goed toegerus en dit is loopafstand van die see en winkeltjies indien jy die dorp wil gaan verken.

Ann P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann P
Saam met vriende

Centrally located to all Paternoster has to offer.

We had a lovely stay at Kapokbossie and it is nicely situated to be able to walk everywhere. The accommodation had everything one needed and more. A couple of points to note: No buckets in showers and water takes a long time to get hot and therefore wastes a lot of water and with the drought this should be addressed. The alarm seemed to have a fault and should be checked. Otherwise a perfect place to chill.

Albert V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Daar was net nie warm water nie, dit was baie flou. Maar dit het nie ons verblyf beïnvloed.

Ananda M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda M
Gesin met klein kinders

Pragtige huis en sentraal geleë! Sal vir seker weer daar bly.

Ons het dit baie geniet. Die huis is perfek vir enige seisoen van die jaar met sy binne- en buitebraai-areas. Ten volle toegerus! Sal vir seker weer in die toekoms die huis gebruik.

Johannes M P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste strandhuis ooit! Perfek in alle opsigte.

Fantasties ingerig met luuksheid en baie aandag aan detail in alle opsigte. Regtig tops! Alles is funksioneel, insluitend alle apparate en gebruiksartikels dwarsdeur die huis. Ekstra bottels gas vir die verwarmers was baie bedagsaam en gewaardeerd. Opvallend is die netheid en higïene dwarsdeur die huis en erf. So aangenaam om die deur oop te stoot en in te stap! Absoluut wonderlik om daar te kon bly. Baie dankie.

Johan D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met vriende

Luukse akkommodasie wat ons baie geniet het.

Ons het die paar dae baie geniet en was uiters verras met die pragtige en netjiese huis Kapokbossie. Sal definitief weer bespreek.

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d698737eaeaa4dc5a477c7284ae7021f348bb92d1947cea84f18a1fe3967b672d3ec9a8098177fd398f050e61ab1909869d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 1 Kormorant Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808440989847 17.89387062192
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem