Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karen Singel 19

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karen-keeromstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 605 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karen Singel 19 bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n klein groepie vriende, aangesien die strand net 'n entjie ver is.

Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Showmax.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n hangmat, piekniektafel en ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Karen Singel 19
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Karen-keeromstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 605
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 605
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karen-keeromstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ccc47829f0c421a6265456b51a549a704c14e3efc64da09e71d2e5052dd3a05abbc8e569b60e049a7a0dc3cf27d13eabd5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 605 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 19 Karen Close Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.805817036457 20.03703865582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem