Kariza
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 329
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jeanine R - Apr 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis. Ruim, gerieflik, gemaklik en spesiale touches van R gaan.
Kariza se terugvoer
Hi Jeanine
So bly julle het die kuiertjie geniet!
Jacobus D - Apr 2024
Algehele gradering
Die vier dae se verblyf was wonderlik gewees.
Kariza se terugvoer
Hi Jacobus
So bly julle het die kuier geniet!
Marita G - Mrt 2024
Algehele gradering
Gaan terug vir nog!
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Shaun D - Des 2023
Algehele gradering
O.
Paul C - Okt 2023
Algehele gradering
Second time here and will visit again. Lovely stay!
Sk O - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf sowel as die area.
Paul C - Aug 2023
Algehele gradering
Great stay!
Andre S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Leon L - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties. Gaan beslis weer terug gaan.
Tshepisho M - Jan 2023
Algehele gradering
We spent 6 days over New Years at Kariza.
Pierre K - Des 2022
Algehele gradering
Kariza is pragtig, skoon en baie gerieflik.
Hendrik B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi woonstel met 'n lieflike bed.
Gavin G - Okt 2022
Algehele gradering
'n Mooi storie.
Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies ruim woonstel.
Janette V - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig, stylvol.
Casparus T - Feb 2022
Algehele gradering
Goed toegerus, mooi, nuut en skoon!
Tania D - Jan 2022
Algehele gradering
Peace and tranquility
Nicole L - Des 2021
Algehele gradering
Everything about the place was amazing.
Renzmaré N - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker woonstel, wat lekker na buite lei! Vriendelike gasheer!
Marlize B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasmagories!
Ronel M - Okt 2021
Algehele gradering
Die kuier was so lekker, ontspanne en goeie waarde vir geld.
Walter G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en aangename eienaars.
Erika D - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie om by te bly met mooi uitsigte van see in die verte. Baie goed toegerus en nog meer.
Hayley B - Jun 2021
Algehele gradering
Better than expected.
Wynand C - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het vir een aand daar gebly en as ek ooit weer Yzerfontein toe gaan is dit die plek waar ek sal bly. Ongelooflike plekkie en mens voel tuis en baie welkom.
Adriaan M - Feb 2021
Algehele gradering
Beste bestemming in die Weskus. Gaan beslis weer ’n draai maak.
Yvette P - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome.
Miranda B - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige netjiese, skoon en gerieflike eenheid met 'n uitsig oor die see in die verte.
Liezl M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Goed toegeruste kombuis.
Linda M - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige woonstel, baie gerieflik ingerig, asemrowende see-uitsig.
Lees meerKarien O - Des 2019
Algehele gradering
Baie nuut en netjies.
Corrine K - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely place, just disappointed that we had to wait an hour and a half before we could book in.
Kariza se terugvoer
Dear Corinne,
Thank you for your feedback.
Our normal check-in time is 15:00 as it gives us enough time to prepare a 11/10 establishment when the previous guests have left the same morning. Unfortunately, there was nothing we could do about that. We know it was a special time for the 3 friends.
We would love to welcome you again at Kariza!
Regards,
Karen Schräder
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosmarynstraat 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap