Karoo Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ludi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Andries S - Mei 2024
Algehele gradering
Die verblyf is baie netjies en goed toegerus en ons is baie vriendelik ontvang.
Adele V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie met alles wat nodig is.
Annelize C - Apr 2024
Algehele gradering
Als was rustig en netjies.
Karoo Cottage se terugvoer
Baie dankie, Annelize. Ons hoop om julle weer te sien.
Mj S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie oornagplek.
Anthony M - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Karoo Cottage se terugvoer
Hi Tony, I am glad you had a pleasant stay.
Reta L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Karoo Cottage se terugvoer
Baie dankie, Reta. Ek is baie bly julle het lekker gebly.
Gavin T - Mrt 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Karoo Cottage se terugvoer
Thank you, Gavin. I am glad you had a pleasant stay and hope you will be back.
Gerhard F - Feb 2024
Algehele gradering
Groot en gerieflik, rustige omgewing.
Karoo Cottage se terugvoer
Baie dankie, Gerhard. Ek is baie bly julle het lekker gebly. Ons hoop ons sal julle weer sien.
Janine A - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Karoo Cottage se terugvoer
Thank you, Janine. I am very glad you enjoyed your stay. Maybe we will see you again.
Jessica S - Feb 2024
Algehele gradering
What a find, my go to when working in Cradock area.
Karoo Cottage se terugvoer
Glad you had a comfortable stay, Jessica.
Tamryn G - Feb 2024
Algehele gradering
Accommodating host, clean neat unit.
Karoo Cottage se terugvoer
Thank you, Tamryn. I am very glad that you had a comfortable stay and we look forward to seeing you again.
Bryan O - Feb 2024
Algehele gradering
The host with the most.
Karoo Cottage se terugvoer
Thank you, Bryan. So pleased you enjoyed your stay.
Siegfried S - Jan 2024
Algehele gradering
Was vir 'n doop. Sal weer daar gaan slaap.
Karoo Cottage se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het lekker gebly.
Niël B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gebly.
Karoo Cottage se terugvoer
Baie dankie, Niël. Ek is baie bly julle het lekker gebly.
Sulene R - Des 2023
Algehele gradering
Voldoen aan alle behoeftes.
Karoo Cottage se terugvoer
Very glad you enjoyed your stay. Thank you for a nice review.
Kelsey B - Des 2023
Algehele gradering
Safe and tidy.
Karoo Cottage se terugvoer
Hi Kelsey,
Thank you for a great review - much appreciated.
Kind regards,
Barbara
William H - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Barbara was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is ook ruim.
Karoo Cottage se terugvoer
Hi William,
Thank you very much for the good review - much appreciated.
Kind regards,
Barbara
Teslin K - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig, alles wat jy nodig het.
Karoo Cottage se terugvoer
Hi Teslin,
Ek is bly julle het lekker gebly. Dankie vir 'n goeie resensie - ons waardeer dit.
Groete,
Barbara
Annel V - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.
Lees meerKaroo Cottage se terugvoer
Hi Annel, baie dankie vir jou mooi woorde. Ek is baie bly julle het lekker gebly. Ons sal julle graag terug verwelkom.
Simone V - Okt 2023
Algehele gradering
Verseker waarde vir geld, alles was so skoon en netjies en diens was uitstekend.
Philip O - Sep 2023
Algehele gradering
Die gastehuis is ruim en ideaal vir 'n reisiger, want daar is spasie met tafel ens. om by te werk wanneer nodig.
Carolyn M - Sep 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike verblyf.
Jan C - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie gasvryheid.
Frances J - Mei 2023
Algehele gradering
Happy.
Mynhardt Siegfriedt G - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het basies net oornag, maar die geriewe was goed en ons het baie warm geslaap.
Janette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Anel was a star. We had a pleasant stay.
Ian J - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely breakaway visit for a couple of nights.
Vera N - Des 2022
Algehele gradering
Ons het net een aand oorgeslaap. Diens was puik, baie netjies en baie goeie sekuriteit.
Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Christine M - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik en vriendelik.
Njs V - Nov 2022
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Nina M - Nov 2022
Algehele gradering
Uiters billike opsie in 'n stil area.
Lees meerJohan B - Okt 2022
Algehele gradering
Great place with all the basic you will need.
Karoo Cottage se terugvoer
Thank you Johan. It was nice having you here.
Elisma O - Okt 2022
Algehele gradering
Puik!
Ester D - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Karoo Cottage se terugvoer
Hi Ester, jammer vir die ongerief. Met die beurkrag kan ons munisipaliteit nie genoeg water pomp om die dorp water te gee nie. Dit is die rede vir die geyser om net af te sny van die swak water drukking. Ons het nou nog water tenks in gesit om die probleem te probeer vermy. Jammer vir die ongerief.
Philip O - Okt 2022
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir oornag.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacarandastraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap