LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Escapes Private Game Lodge | LekkeSlaap
+28

Karoo Escapes Private Game Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Karoo Escapes Private Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rouxné V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rouxné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein Karoo-prag.

Karoo Escapes is die perfekte wegbreek - 'n pragtige ligging tussen Klein Karoo-heuwels, langs 'n dam water wat wemel met natuurlewe. Koedoes en swartwitpense sal jy definitief te sien kry as jy 'n dag hier spandeer. Vriendelike diens en heerlike ontbyt!

Johandri O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandri O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plekkie wat ek beslis weer sal besoek.

Vicki was 'n amazing gasvrou gewees. Vriendelik en het regtig uit haar pad gegaan om dit vir ons so lekker te maak as wat dit was. Kos was amazing. As ek net 'n voorstel kan maak sal dit awesome wees om 'n koffiestasie in die kamer te hê. Niks lekkerder as om net wakker te word met 'n koppie koffie in jou hand nie, in plaas van eers 50 m stap om koffie te gaan maak.

Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knuy Plaas, Ladismith-distrik, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fb69dd05e37311a70be7350962b2df4f406d8139577334680025457a94ba562c44bd8adec7a2bb3d082bbdb50946a0b91d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Knuy Farm Ladismith District 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.531549 21.283727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!