Karoo Inn
66 resensies
Gastehuis
Beskrywing
Elke kamer het 'n dubbelbed, en suite-stort en 'n lessenaar. Daar is ook DStv, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolf. Eetgerei word voorsien. Die kamers is netjies, en gerieflik. Daar is 'n omsetter wat die TV, WiFi en ligte gedurende beurtkrag kan aandryf.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Skoon linne, handdoeke, seep, tee en koffie, DStv, lugversorging en veilige parkeerplek word voorsien. Rookvrye kamers.
Huisreëls
Nominal fee in cash (R100) on arrival for mattress and linen for a child under 12 years of age.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Waterkantstraat 4, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom