Hopetown Akkommodasie by Karoo Inn | LekkeSlaap
+25

Karoo Inn

18 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Karoo Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hanlie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en troeteldiervriendelik.

Gasvrou het baie vinnig gereageer op kommunikasie. Sal weer by Karoo Inn oorslaap.

Elma M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Baie mooi en netjies. Het als wat mens benodig.

Karoo Inn's terugvoer

Baie, baie dankie!
Hoop om u weer te verwelkom!
Groete,
Eve

Karoo Inn
Tersia G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, jammer dit was net vir een nag.

Net wat mens nodig het. Mooi plekkie. Kan sien eienaars is lief vir die natuur en diere. Sal definitief weer daar oornag. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Karoo Inn's terugvoer

Ons waardeer u terugvoering.
Groete,
Eve

Karoo Inn
Marlene M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

Although we did not meet the owner - kept missing one another - she messaged us to inquire if we had arrived and if everything was in order. Clean and everything we needed for a stop-over. Safe parking.

Karoo Inn's terugvoer

Thank you for taking the time to provide feedback not only about our guesthouse but also restaurant in the area. It's great to know that people still care.
Hope to welcome you back.

Karoo Inn
Frank W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation.

Highly recommended for an overnight stay. Also very friendly and helpful owners.

Lenieta E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenieta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf vreeslik geniet.

Ons het heerlik gebly. Vriendelike mense en mooi kamers.

Karin B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Enkelreisiger

Great!

Verblyf baie netjies. Sal enige tyd weer daar bly. Baie vriendelik.

Tinus B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Gesin met klein kinders

Presies wat ons voor die tyd in gedagte gehad het. Skoon, stil en veilig.

Kan Karoo Inn werklik aanbeveel vir 'n oornag of twee. Die kamers is skoon, omgewing is rustig en stil en jy voel te alle tye veilig. Kon lekker braai, die gawe gasheer en gasvrou ontmoet en in 'n lekker gemaklike bed slaap, alvorens ons die res van ons reis kon voortsit. Baie dankie andermaal en vertrou om jul binnekort weer te sien.

Karoo Inn's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering
Julle is altyd by ons welkom

Groete
Eve

Karoo Inn
Jan B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige omgewing en vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.

Verblyf is ver genoeg van die besighede, dus stil en rustig! Veral lekker om KykNET in oornagverblyf te kon hê!

Karoo Inn's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Mooi loop.
Eve

Karoo Inn
Joggie T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joggie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig atmosfeer en ligging.

Is goed ontvang en baie vriendelik. Verblyf is nuut en netjies. Gasvrou baie behulpsaam.

Roelf B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, netjies en skoon. Rustige omgewing.

Die gastehuis is baie bekostigbaar en beslis waarde vir geld. Dit adem 'n aangename atmosfeer.

Karoo Inn's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop om julle weer te verwelkom. Goed gaan. Groete, Eve by Karoo Inn.

Karoo Inn
Fiena G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiena G

110% gasvryheid en diens.

Was 'n baie goeie oornagverblyf. Ons het baie later aangekom en steeds was James en Eve baie behulpsaam en vriendelik. Sal regtig almal aanbeveel na 'n lang stresvolle rit om te oornag. Dankie.

Lizette V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lizette V
Enkelreisiger

Duur vir selfsorg.

Mooi gastehuis, kragonderbrekings ongerieflik - yskassies in kamers tans nie in gebruik nie.

Karoo Inn's terugvoer

Hi Lizette,
Thank you for your feedback. We do not advertise our guesthouse as a self-catering guesthouse. The power cuts are an inconvenience hence we run the generator during the short power cuts and have equipped the room with lanterns and flasks. I have also lowered our prices. All guesthouses in Hopetown and surrounding towns are experiencing the same difficulties.
Warm regards, Eve

Karoo Inn
Lizl J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl J
Saam met vriende

Ware oase in die middel van die Karoo.

Pragtige kamer is skoon en netjies. Braai-area buite met lieflike tuin. Veilige parkering. Vriendelike diens.

Karoo Inn's terugvoer

Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien!

Mooi bly,
Eve @ Karoo Inn

Karoo Inn
Gerhard H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid saamgevat.

Karoo Inn is geleë in 'n baie rustige deel van Hopetown. Die kamers is skoon, aantreklik en gerieflik wat 'n wonderlike oornag vir ons vir seker het. Voldoende veilige parkering rond die oorslaap goed af.

Karoo Inn's terugvoer

Baie danke vir u ondersteuning.

Karoo Inn
Paul D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stop-over.

After a visit to Karoo National Park we booked a room in Hopetown. In the town you find nothing to do. James and Eve had a nice place of two rooms, self catered. Parking behind the fences. On the terrace you can use the braai.

Klara C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klara C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gastehuis en gashere.

Word ten volle aanbeveel!

Karoo Inn's terugvoer

Baie dankie! Waardeer - hoop om julle weer te sien!
Groete,
Eve

Karoo Inn
Jan V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie klein, maar alles wat benodig word, is daar.

Eenheid is baie klein maar netjies. Geen verdere probleme nie.

Karoo Inn's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering!

Ons glo die eenheid is groot genoeg vir n' aand se slaap :-)

Groete,
Karoo Inn

Karoo Inn
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 4, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YWE3ZWRiLTRlMzUtNGRiNi1hZDE4LWJkMTNkYWM3Y2U1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 4 Waterkant Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.622840411617 24.082021543501
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za