+11

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Koos S
1 nag
5.0
Des 2025

Eve was akkomoderend en vriendelik. Die kamer was skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderlike perfekte oornagstop met vriendelike, duidelike instruksies. Net wat ons wou hê! Baie lekker gebly en ideaal vir oornagstop op die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Karoo Inn is 'n wonderlike gastehuis. Goed ingerig, alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Skoon, netjies. Kussings en beddegoed kan vervang word! Heerlik met self incheck. Oulike koekie bederf. Fantastiese WhatsApp met alle detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Baie lekker! Super lekker gebly! Pragtige skapie plek met alles wat jy nodig het vir 'n goeie nag se rus na 'n lang pad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan I
1 nag
5.0
Des 2025

Comfortable, convenient and welcoming. I had a beautiful stay at the Karoo Inn, my dogs and I were exceptionally comfortable. Thank you for your hospitality and accommodating my last minute changes; it was greatly appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect overnight stop. Karoo Inn is the perfect overnight stay on a long journey. The parking is excellent and not far from the room. The room was quirky and nice, and the lady owner has a wonderful story to tell!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
Hi James, Thank you for a lovely review; it helps in keeping our small business on the go! With thanks

Stephen Raymond H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

A lekker place to sleep. It was a lekker place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
Lekker om te hoor! Eve @ Karoo Inn Guesthouse

Anna-marie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Verblyf voldoende vir oornag rit van George na Klerksdorp. Goed ingelig voor aankoms. Vriendelik gegroet met aankoms. Kamer skoon en netjies met veilige parkeering. Hopetown is klein en arm met slaggate en grondpaaie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
Ons waardeer!

Andries V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie lekker, sal enige tyd weer daar oorslaap! Baie lekker oorgeslaap, kamer is baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
Baie dankie! Sien uit vir jou volgende kuier by ons! Groete Eve @ Karoo Inn Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Waterkant Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YWE3ZWRiLTRlMzUtNGRiNi1hZDE4LWJkMTNkYWM3Y2U1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 4 Waterkant Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -29.622840411617 24.082021543501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang