Karoo Manor Guest House and Restaurant
Opsomming van Resensie
Tersia N - Mrt 2024
Algehele gradering
Ruim netjiese verblyf. Uitstekende diens, restaurant 'n moet, die kos was heerlik.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie, Tersia, ons waardeer jou terugvoer. Julle is welkom terug enige tyd.
Garth J - Feb 2024
Algehele gradering
Warm and friendly reception. Comfortable rooms and great food.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback, Garth James. You are welcome back anytime.
Tina D - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable but overpriced.
Lees meerMike E - Jan 2024
Algehele gradering
Nie 'n goeie ondervinding nie.
Lees meerKaroo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Ons is jammer julle het nie jul ongerief met ons bespreek op die dag nie - ons kon onmiddelik die uit lyn uit items reggestel het! Jul vrygewige fooitjie (15%+) en versekering terwyl jul het laat mens kop krap oor die slegte kos wat nie reg gaar gemaak was nie? Ons het die kroeg oopgehou tot jul die restaurant verlaat het en ons kroeg voorraad is volledig - jul kon gevra het om die kroeg langer oop te hou? Jammer julle het die ervaring nie geniet nie!
Ilze K - Jan 2024
Algehele gradering
Hoewel ons net vinnig oornag het, was die ontvangs uitstekend.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Ilse. Jy is altyd welkom om weer by ons oor te bly as jy verby kom.
Andre L - Jan 2024
Algehele gradering
Very good stay. Friendly and enjoyable.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback, Andre!
Tracy C - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent stop-over accommodation.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback, Tracy. You are welcome back to stay with us whenever you pass through Richmond.
Keegan E - Jan 2024
Algehele gradering
Friendly owners, comfortable accommodation and good food.
Lees meerKaroo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback, Keegan. It was our pleasure to host you.
Andre M - Des 2023
Algehele gradering
Will definitely stay again.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback, Andre. You're always welcome!
Coenie D - Des 2023
Algehele gradering
Bly gerus en eet by Pat's.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie, Coenie. Ons waardeer julle terugvoer. Julle is altyd welkom om by ons oor te bly.
Cynthia W - Des 2023
Algehele gradering
It was nice, neat, and very welcoming.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback, Cynthia. We look forward to seeing you again.
Chris G - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en geëet.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie Dankie vir jul terugvoer Chris. Julle is enige tyd welkom om weer by ons oor te bly.
Jill W - Okt 2023
Algehele gradering
Overnight stop.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback - welcome back anytime.
Yvonne G - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly service, professional, clean, awesome.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback Yvonne. We appreciate you and Werner. You are welcome back for a longer stay whenever you find some time!
Kathy M - Sep 2023
Algehele gradering
A little gem in the Karoo.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Hi Kathy, thank you for your feedback. We enjoyed hosting you and welcome you back anytime. Thank you for staying with us.
Lydia W - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Good Day Lydia,
Thank you for your feedback.
Our rates are as advertised when bookings are made.
Regards,
Karoo Manor
Desiré R - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful hospitality.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback Desire. We enjoyed having you and your party stay over with us.
Wiehann B - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Wiehann - 'n plesier vir ons om vir julle te kon onthaal!
Elaine M - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was net 'n een aand oorslaap.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering, Elaine. Ons waardeer julle.
Koos R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie oornagverblyf.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Koos, ons waardeer jul terugvoer.
Charl R - Jul 2023
Algehele gradering
Puik.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Charl. Ons sien uit na julle volgende besoek - groete aan Retha!
Elza D - Jul 2023
Algehele gradering
Goed toegerus vir die koue.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Elza. Julle is welkom terug enige tyd.
Philip D - Jun 2023
Algehele gradering
Veilige oornagstop.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie Philip - ons waardeer jul terugvoer.
Riette D - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering Riette. Dit was ons plesier om julle te ontmoet en van diens te wees. Sien uit na julle volgende kuier.
Dave R - Mei 2023
Algehele gradering
We arrived late but was accommodated by Pat, who also ensured we had an excellent hot meal despite loadshedding trying to ruin that.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback, David. We look forward to your next visit.
Annemarie T - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik geëet en heerlik geslaap. Veilige parkering is 'n groot bonus. Sal beslis weer hier aandoen.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering Annemarie. Ons waardeer dit en julle is altyd welkom hier by ons.
Otto S - Apr 2023
Algehele gradering
Unpleasant.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer.
Richmond het 'n water probleem buite ons hande en as 'n waarskuwing dat die water dalk afgesit gaan word in die nag daarop aandui dat die plek so sleg is, dan is dit so.
Cindy G - Apr 2023
Algehele gradering
Karoogasvryheid op sy beste.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering Cindy. Ons waardeer julle en julle is enige tyd welkom om weer by ons te kom bly.
Johan J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese kamers.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Johan, ons waardeer jou terugvoer en sien uit on julle weer te ontvang,
Louisa J - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap en was uitgerus en reg vir die res van die lang pad.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Louisa. Ons is bly jy het goed gerus en die oornag so geniet. Jy is enige tyd weer welkom om by ons oor te bly.
Tom L - Mrt 2023
Algehele gradering
A very relaxed stop after a long day. Accommodation was clean and the food was excellent.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback Tom, we appreciate you. You are very welcome to stop over by us anytime.
Jeanette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Die gaspaar het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie Dankie vir jul terugvoer Jeanette - julle is altyd welkom om by ons te kom bly.
Cobus S - Jan 2023
Algehele gradering
Great.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering Cobus. Ons het julle geselskap baie geniet. Julle is enige tyd welkom om weer by ons oortebly. Ons waardeer julle.
Frans B - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid en goeie kos.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering Frans. Julle is altyd welkom om weer by ons oor te bly.
Debbie S - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable, cosy and friendly.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback, Debbie. We appreciate you. You are welcome back anytime.
Chelma S - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Chelma, ons waardeer julle terugvoering. Welkom terug enige tyd.
Tinka L - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan en gekuier. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Tinka. Dit was ons plesier om jul te bedien. Julle is welkom terug enige tyd.
Hannelie V - Okt 2022
Algehele gradering
Plek is baie netjies en skoon, en mooi.
Lees meerKaroo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer Hannelie, ons waardeer jul kommentaar. Ons huisreels is baie duidelik aangewys dat ons inklok tye streng tussen 15:00 en 18:00 is, en dat ons alleenlik in noodgevalle, laat gaste ontvang. Ons restaurant tye is daarop gestel.
Ons moedig ons gaste aan om die huisreels na te gaan voor hulle bespreek by ons.
Ons is jammer dat julle teleurgesteld was.
Marthinus B - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer Marthinus - julle is welkom terug ter alle tye.
Gerhard T - Sep 2022
Algehele gradering
Puik.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Gerhard. Dit was 'n plesier om vir jouself en Ida te onthaal. Kom gerus weer by ons kuier- jul is enige tyd welkom!
Elna P - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornag akkommodasie.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Elna, ons waardeer jul terugvoer. Julle is enige tyd welkom terug.
Chris C - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met 'n uitstekende ete in die restaurant.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Chris, ons waardeer julle en sien uit na jul volgende besoek. Jul is altyd welkom om by ons oor te bly.
Brian R - Aug 2022
Algehele gradering
The hosts were very welcoming and helpful and did everything to ensure that our stay was comfortable.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback Brian. You and Fran are welcome back anytime - we enjoyed hosting you.
Louise E - Jul 2022
Algehele gradering
Welcoming. Extremely clean. Out of this world dinner.
Lees meerKaroo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for the kind feedback Gray and Louise. It is our pleasure to have met and hosted you. You are most welcome to stay with us next/anytime you pass Richmond.
Willem M - Jun 2022
Algehele gradering
Halfpad na Gauteng.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Hi Willem
Baie dankie vir jul terugvoer. Julle is enige tyd welkom terug by ons.
Glaudina L - Mei 2022
Algehele gradering
Very friendly hosts.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Glaudina, jy is welkom terug enige tyd. Ons waardeer jou terugvoer.
Weibrand L - Apr 2022
Algehele gradering
Geniet dit om by hulle oor te slaap. Len en Pat is altyd gasvry en vriendelik. Skoon en netjies.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Weibrand. Julle is altyd welkom en ons sien uit na julle volgende besoek.
Retha J - Jan 2022
Algehele gradering
Sien onder.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
We are very surprised by this review as we have had numerous guests staying over in the last three months, with no comments vaguely similar to this review. Thank you for your comments, we will take it from whence it comes. Just for the record you did not leave a bag of clothes at our guesthouse - we hope you have found it!
Gerbrecht M - Jan 2022
Algehele gradering
Juweel in Richmond.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Hi Lize,
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was regtig baie aangenaam om met julle kennis te maak en 'n voorreg om vir julle van diens te wees. Julle is altyd welkom terug hier by ons in Richmond.
John W - Des 2021
Algehele gradering
Goeie gasheer en oulike plek.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Hi John
Great hosting you! Thank you for your feedback, we appreciate you. Look forward to your next visit, whenever you pass through Richmond!
Karin S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer Karin. Ons waardeer julle en julle is altyd welkom om weer by ons oor te bly.
Andrew H - Des 2021
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback, we appreciate you.
Dries F - Des 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback.
Gertha W - Des 2021
Algehele gradering
Dit was waarlikwaar uitmuntend.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie Dankie vir jul terugvoer Glenn - dit was ons plesier om julle van diens te wees. Julle is welkom terug - enigetyd!!
Hennie E - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry, gaan ekstra myl vir jou.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jul tergugvoer Hennie, ons is van plan om die baddens in kamers 2 en 3 te vervang met storte sodra die tempo afneem. Julle is enige tyd welkom by ons.
Hester B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik kon uitrus vir my lang N1 reis.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Hester, jy is altyd welkom - jou kat en hond ook. Ons waardeer jou terugvoer.
Martin S - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles werk. Gashere bitter gasvry en gaan daardie ekstra myl.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie Martin, ons waardeer jul terugvoer en sien uit na julle volgende kuier.
Edward L - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagstop met al die basiese, netjiese geriewe. Smaaklike bekostigbare kos in die restaurant.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback Edward - it was a pleasure hosting you.
Jpb D - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige geelhoutvloere, plafon en deure. Vir my altyd 'n wenner.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Johan - ons waardeer jul terugboer. Welkom terug enige tyd.
Mercia B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang deur Pat en Len en het dadelik tuis gevoel. Fantastiese boerekosetes by hul eetplek, Die Krip.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Petrus - ons waardeer julle. Ons is van plan om die baddens te vervang in Februarie waneer ons stil is.
Fc M - Okt 2021
Algehele gradering
Pat weet bittermin van hospitality. Len darem meer gerig op gasvryheid. Het met heen- en terugreis hier oornag en nie lekker nie.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Ons huisreels is baie duidelik en ouderdom is geen verskoning om onbeskof te wees nie.
Ons inklok tyd is nie voor 15:00nm nie - nie 11:00vm nie!
Ons perseèl is gelisensieèrd en ons is nie 'n selfsorg onderneming nie.
As u die moeite gedoen het om ons huisreèls te lees sou dit duidelik gewees het. Ons maan u aan om die huisreèls na te gaan asseblief.
Sanet J - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige en veilige oornagfasiliteite.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie, Sanet. Dit was ons vooreg om van diens te kon wees. Enige tyd welkom om weer by ons te stop.
Alysia P - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek tussen Jhb en Wes-Kaap!
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie, Alysia. Ons het jul geniet en julle is baie welkom, enige tyd om weer by ons oortebly.
Leorina S - Okt 2021
Algehele gradering
Keurig gemeubileer, mooi skoon en netjies.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie Lolla. Ons is baie bly jy het by ons gebly en dit is vir ons 'n vooreg om jou kennis te maak. Jy is welkom terug enige tyd.
Patricia H - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant experience
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback.
M E P - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n voorreg om by Karoo Manor oor te slaap.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer en hoop om jul gou weer te sien. Dit was baie aangenaam om jul te kon ontvang.
John L - Sep 2021
Algehele gradering
Very pleasant. Everything we were looking for.
Lees meerKaroo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you, John. We really enjoyed meeting you both. We trust the rest of your trip is a great success, and we look forward to the privilege of hosting you both again in the future.
Stephen B - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik, eienaars baie gaaf. Kos en alles was uitstekend.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie Stephen - dit was ons plesier. Ons sien uit daarna om jul weer te onthaal, waneer jul weer hier verby ry.
Petro B - Aug 2021
Algehele gradering
Die ontvangs was onvriendelik.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your review.
Please be reminded that our policy is very clear regarding check-in time and as a courtesy, you were sent a message after 6.00 pm to enquire as to your estimated time of arrival, most guests prefer a message to a call. We do not control data to receive messages and when we saw that you had not read the message we called you. You arrived after 7:00 pm and did not have the courtesy to pre-arrange a late check-in. Our policy is also very clear about Karoo Manor not being a self-catering establishment and when we pointed this out to you, you became rather unpleasant and confrontational. Our premises are monitored 24/7 on our camera system and all our interactions are recorded.
Theo M - Aug 2021
Algehele gradering
Vir 'n oornag was dit goed, jammer daar was nie 'n doelmatige stort nie.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer Theo - ongelukig het al ons badkamers nie storte nie (nog nie!) en die ander was al vroeër bespreek. In die nuwe jaar is ons van plan om al ons badkamers op te gradeer en dan sal almal storte hê.
Philip G - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvry, netjiese en ruim akkomodasie.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Phillip, ons waardeer jul terugvoer.
Annatjie D - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik, skoon netjies en Pat is 'n baie vriendelike persoon. jy voel dadelik tuis sodra jy arriveer.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Annatjie. Jul is altyd welkom. Dit was 'n plesier om jul te onthaal.
David B - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely hospitable hosts.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you David, it was a pleasure hosting you both. We look forward to your next visit.
Louis M - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, behulpsaam, restaurant ongelukkig toe a.g.v inperkings.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Louis ons wasrdeer jul terugvoer.
Philli F - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik en veilig. Aangename mense.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer Philli - ons waardeer julle.
Anthonie B - Mei 2021
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste!
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Anthonie, Ons het jul besoek net so geniet en ons sien uit na die volgende keer wat ons jul kan onthaal.
Marietjie T - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Marietjie - ons sien uit na jul volgende kuier!
Michele V - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you Michelle, We enjoyed hosting you.
Weibrand L - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename atmosfeer, almal vriendelik en behulpsaam.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you Weibrand - we look forward to your next visit.
Piet K - Apr 2021
Algehele gradering
Was goed ontvang.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Piet - kom kuier gerus weer.
Christiaan G - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige oornag fasiliteit.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Christiaan ons waardeer jul terugvoer.
Ana F - Mrt 2021
Algehele gradering
Very welcoming.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you Ana, it was our pleasure hosting you.
Andre J - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay with good service from the owners.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you for your feedback - it is much appreciated
Neels D - Feb 2021
Algehele gradering
Very friendly and helpful.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Hi Neels,
Thank you for your feedback.
It is appreciated.
Adriaan V - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker verras met 'n bord oxtail en 'n koue bier.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Adriaan, ons waardeer jul terugvoer. Dit is vir ons aangenaam om ons gaste te ontvang en te leer ken. Kom weer, ons sien uit daarna om jul weer te onthaal.
Louise H - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Hi Louise,
Dankie vir julle terugvoering.
Ons waardeer dit.
Annemarie V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies, heerlike kos en vriendelike eienaars.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Annemarie,
Ons waardeer dat julle by ons oorgebly het en sien uit na julle volgende besoek.
Dirk W - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangename oornagverblyf.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie Dirk. Terugvoer is belangrik vir ons en dit is vir ons baie goed as ons gaste hul verblyf by ons geniet het.
Alida S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gasvry en beveel definitief lekker kos aan.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie, Alida - ons hoop om julle gou weer te sien.
Neville K - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable bed and meal after a long busy trip down from Johannesburg.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you Neville. We appreciate the feedback and look forward to the next time you stop over in Richmond.
Melissa V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gesellig.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie, Melissa, ons waardeer julle besoek en sien uit daarna om jul gou weer te sien.
Johan D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie mooi ou huis wat is omskep is in 'n gastehuis.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Hi Johan,
Dankie vir julle besoek en julle goeie resensie.
Ons sien uit na 'n volgende keer in die nabye toekoms.
Annamarie P - Des 2020
Algehele gradering
Oulike plek.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie Dankie Annamarie,
Ons waardeer jul terugvoer. Ons ontvang graag al ons gaste persoonlik en ons personeel is baie toegewyd in hul werk.
Ons sal jul terugvoer met die personeel deel en ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te ontvang.
Anton B - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goeie diens.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Anton.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Wees veilig!
Elsa C - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Bernadette D - Des 2020
Algehele gradering
Friendly and delicious food.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Thank you, Bernadette, looking forward to your next visit.
John P - Des 2020
Algehele gradering
Lekker Karoo-gasvryheid. Dit voel asof ek by my familie gekuier het.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie John, ons waardeer jul terugvoer. Ons ontvang graag ons gaste persoonlik.
Wouter J - Des 2020
Algehele gradering
Hulpvaardig en vriendelik.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie Wouter. Dit was ons plesier om jul te kon help en ons is bly jul kon jul vakansie verder geniet.
Anthony W - Des 2020
Algehele gradering
Pleasant
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Hi Anthony,
Thank you for your visit.
We look forward to hosting you again in the future.
Karen B - Jan 2020
Algehele gradering
Uiters swak.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Ons is jammer dat julle moes oorslaap op die aand wat elke liewe kamer vol bespreek was, die dorp se krag af was, dit 40 grade was, die lugverkoeling nie kon werk a.g.v. krag ens. nie en almal gefrustreed was.
Ons het alles na die bes van ons vermoë daardie aand gedoen om almal so gemaklik as moontlik te maak. Die bed wat ons daardie selfde aand na gekyk het, kon ons tot vandag nie fout vind nie, en ja, soms in seisoen tyd gebeur dit dat van die ouer skoon handdoeke ingespan moet word weens omstandighede.
Ons het egter reeds daardie aand vir u alles verduidelik en probeer om u frustrasies te verlig.
Marnus S - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese oornag verblyf.
Paul L - Des 2019
Algehele gradering
Bekostigbare en eenvoudige verblyf in Richmond.
Sandy V - Des 2019
Algehele gradering
Awesome service.
Lara K - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik, goed vir 'n oornag op pad Kaap toe.
Elaine K - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was lekker alhoewel dit kort was.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. Ek wil net asseblief duidelik maak vir ander gaste dat die motor agter geslote hekke is wat met 'n remote werk, 'n hek waar mens nie kan deursien nie en dat daar kamara's op is. So die motor was darem agter geslote hekke met soveel moontlik sekuriteit as wat mens kan bied, net nie onder afdak of toesluit motorhuis nie. Dankie vir die oorslaap asook terugvoer, dit word waardeer.
Maralize C - Mei 2019
Algehele gradering
'n Plekkie met karakter!
Lees meerKaroo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Baie dankie waardeer dit.
Adriette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Voldoende vir die aand se verblyf.
Lees meerKaroo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie waardeer jul insette. Die Krip het WiFi. So in die binnehof sou jul kon opvang, jammer dat hul jul nie ingelig het nie.
Groete en dankie
Charles J - Jan 2019
Algehele gradering
We enjoyed the blast from the past namely the farm theme and atmosphere.
Kate B - Jan 2019
Algehele gradering
Very comfortable room to rest for the night.
Alta B - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Kitty S - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en gerieflike kamer.
Marinda B - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry en pragtig!
Jarine W - Des 2018
Algehele gradering
Oulike kamer, maar kan beddegoed oordoen, oud.
Sonja R - Des 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n kort verblyf.
Otto S - Des 2018
Algehele gradering
Excellent service.
Anton L - Des 2018
Algehele gradering
Very convenient rest-over after a long day of travel.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflike oorslaapplek na 'n lang dag op die pad.
Ons kan dié plek aanbeveel vir skoonheid en netheid. Die personeel was hulpvaardig en vriendelik. Hoewel ons ons eie aandete gebraai het, het Die Krip Restaurant se etes heerlik en na goeie waarde vir geld gelyk. Sal weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ian K - Des 2018
Algehele gradering
Eg outydse losieshuis atmosfeer.
Quintus V - Des 2018
Algehele gradering
Redelik aanvaarbaar vir oornag verblyf.
Amanda F - Des 2018
Algehele gradering
Needs attention and maintenance.
Linda S - Des 2018
Algehele gradering
Friendly super helpful staff. Pleasant overnight stay.
Gail R - Okt 2018
Algehele gradering
A very pleasant stay with friendly and helpful staff.
Fanie G - Okt 2018
Algehele gradering
Was soos 'n vakansie op sy eie met gasvrye mense en heerlike kos.
Martinus P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gasvry, netjies en gerieflik.
Johan S - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker gebly, vriendelik ontvang.
Maryke F - Mei 2018
Algehele gradering
Great stop and break after a long road!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie stop en breuk na 'n lang pad.
Ek het 'n baie lekker ete geniet, rustig geslaap en goeie ontbyt geeët! Almal was vriendelik en hulpvaardig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hennie V - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Frank T - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker waarde vir geld oorslaapplek.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Madeleine S - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Daniel Johannes E - Jan 2018
Algehele gradering
Was aangenaam verras oor die verblyf en die vriendelike ontvangs.
Lees meerAnita N - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en vriendelik!
Henda M - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, veilig, vriendelike behulpsame mense!
Pieter D - Des 2017
Algehele gradering
Puik keuse.
Johan D - Des 2017
Algehele gradering
Baie gasvry, veilig, skoon en rustig.
Marie F - Des 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Christo V - Des 2017
Algehele gradering
Lekker cosey.
Ockie V - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese diens en rusplek.
Gerry W - Des 2017
Algehele gradering
Ideaal vir oorslaap op pad na die Kaap.
Charlene W - Des 2017
Algehele gradering
Iets uit 'n Suid-Afrikaanse storie/fliek/verhaal.
Rochelle N - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige Karoo dorpie.
Louié K - Des 2017
Algehele gradering
Oorprys.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Jammer dat jul voel jul was ingedoen. Ek is darrem ook oortuig dat sou jul vra vir meer botter die meisies meer as bereid sou wees om te gee. En dan weet ek nie of u onlangs vleis gekoop het nie maar die ontbyt het 3 vleis soorte op die bord en ek kan u verseker dis nie uitgeprys nie. Maar soos ek sê, jammer dat dit u gevoel was.
Dankie vir die inligting oor die yskas.
Lance M - Des 2017
Algehele gradering
Genotvol.
Johan S - Des 2017
Algehele gradering
Rustige, netjiese plek met restaurant vir aandete.
Zhaantel S - Des 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was kort, maar het die rustigheid en vriendelikheid wardeer.
Marelize P - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Sonja R - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon - aanbeveelbaar.
Herman B - Nov 2017
Algehele gradering
Sterk aanbeveel.
Elbie H - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Pieter-ernst P - Okt 2017
Algehele gradering
Te kort.
Dorothy M - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goeie en tevrede ervaring.
Alet L - Jul 2017
Algehele gradering
Die perfekte oorslaapplek na 'n lang dag in die motor.
Christoff V - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik warm geslaap!
Douglas C - Jun 2017
Algehele gradering
Awesome, amazing en so cute!
Corné B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik, maar die enkelbeddens was ongemaklik en beknop.
Karoo Manor Guest House and Restaurant se terugvoer
Dankie vir jou resensie, ek sal beslis aandag gee en gaan kyk na die enkelbeddens se ongemak soos jy aanbeveel.
.
Groete
Johan B - Mei 2017
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Vincent P - Apr 2017
Algehele gradering
Jy sal ver moet gaan om hierdie gasvryheid te klop.
Ina H - Apr 2017
Algehele gradering
Puik diens!
Marliza V - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Koos S - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker verblyf en heerlike aandete gehad.
Mercia G - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige kamers en goeie diens.
Bielie V - Feb 2017
Algehele gradering
Nie oomblik spyt ek het my "gut feeling" gevolg om hier te oornag nie!
Danie F - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Mbali M - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderful!
Wat 'n wonderlike verrassing, die kamers is eintlik groter as wat hulle op die foto's lyk! Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Dit was ook gerieflik dat daar 'n restaurant op die perseel is, ek wens tog dat daar vegetariese en vegan opsies beskikbaar was. Ek was amper jammer dat dit 'n gejaagde eennagstop was, ek wens ons het langer gebly sodat ons die dorp meer kon verken.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Natie L - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Melissa L - Des 2016
Algehele gradering
Wonderful half way stop en route to Cape Town.
Annelise B - Des 2016
Algehele gradering
Ideale oornag in Richmond.
Danie M - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras en baie lekke geëet en lekke geslaap.
Marianne K - Des 2016
Algehele gradering
'n Absolute juweel in die Karoo.
Johan R - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker oornagstop. Sentraal geleë met alles wat nodig is vir die nag.
Nicci V - Nov 2016
Algehele gradering
Awesome dankie.
Annelie T - Aug 2016
Algehele gradering
Goed vir oornag. Heerlike ontbyt, baie dankie!
Carel V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Cornel V - Apr 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam, kamer en badkamer was skoon en netjies, beddens gerieflik.
Banie E - Feb 2016
Algehele gradering
Histories, dit sal 'n plesier wees om weer te kom!
Karen H - Jan 2016
Algehele gradering
My verblyf was 'n groot plesier en ek was positief verras met die plek.
Jacqueli T - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike ontvangs.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Riaan B - Des 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie vriendelike mense.
Mico S - Des 2015
Algehele gradering
Verblyf goed, restaurant diens swak.
Lizelle B - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en kos was heerlik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom