LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Masterclass House and Cottage | LekkeSlaap
+34

Karoo Masterclass House and Cottage

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Karoo Masterclass House and Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Martie C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Gesin met tieners

Uitstekend uitsig oor Prince Albert en die Karoo-landskap.

Hierdie kothuis is ‘n moet as jy in Prince Albert oorslaap. Pragtige uitsig en die eenhede is goed toegerus met alles wat jy kan benodig. Howard was dié beste gasheer en maak seker dat sy kliënte gelukkig is en alles het. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Quint K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quint K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo Masterclass is in 'n ander klas.

Howard en sy span verdien baie hoë prys. Alles was absoluut perfek. As jy 'n Prince Albert-ervaring met absoluut gerief wil geniet is daar net geen gelyke nie. Dankie vir 'n rooiletter-Kersfees!

Anina A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Heerlik gebly, stil en privaat. Eie plaspoel, vol DStv en verder alles en meer as wat nodig is.

Karoo Masterclass House and Cottage's terugvoer

HI Anina, thank you for your kind words.

We are very proud of our private heated plunge pools, stunning on a winters night to sit in the heated pool and watch the stars.

Ry veilig, Howard en Marion.

Karoo Masterclass House and Cottage
Johan N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Netjies en prakties.

Uitstekende wel-deurdagte verblyf.

Karoo Masterclass House and Cottage's terugvoer

Thank you Johan.

Travel safely and we would like to see you again if you travel this way.

Cheers, Howard.

Karoo Masterclass House and Cottage
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queeckvaleij-singel 6, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80b253b397af3d75c2cf3caf3f2dcda4a8dd7237847009772a9ea46ff56261319ffe225d50cae3acf1974936ff7c22532e6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 590  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 6 Queeckvaleij Crescent Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.23078544882 22.03293535582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!