+14
Selfsorg in Prins Albert

Karoo Masterclass Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Janette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige, netjiese, gerieflike verblyf. Baie mooi, veilige, netjiese verblyf. Alles wat jy nodig het, is daar, loopafstand van winkels ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Verblyf uit die boonste rakke! Hierdie verblyf is op 'n totale nuwe vlak wat luuksheid, fasiliteite, styl en toerusting aanbetref. Volgende keer bly ons langer en sal meer van die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons sien uit om julle terug te verwelkom! Vriendelike groete Izette

Rentia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Sal beslis weer kom. Heerlik gebly. Plek is baie netjies en skoon. Naby restaurante. Enigste nadeel daar is geen lig buite by braai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Perfect haven off the main road. The cottage was very well presented, exceptionally clean with nice welcoming additions such as a glass of port! Prince Albert was incredibly hot and the dunk pool was a godsend. The dogs enjoyed the chill of the aircon, a great stay had by all!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Amori E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Cozy Karoo winter stay. What an absolute gem! Nothing too much of an ask and the greatest customer service. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik rustig en mooi ingerig. Baie lekker kuier. Pragtige kothuis in die mooie Prins Albert.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great. Baie lekker, sal aanbeveel, baie netjies, sentraal en rustig. Daar is alles wat jy nodig het en die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Pierre. Hoop julle kom besoek ons vinnig weer! Vriendelike groete, Izette

Madelene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gasvrye plattelandse skoon sentraal geleë verblyf in die pragtige Prins Albert. Ja, heerlik en warm gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

A Prince Albert gem! An absolute treasure and ideal location! The accommodation was superb, with the emphasis on comfort and relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Thank you for your kind review, Debra. Hope you revisit us soon!

James N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent. Would return. Thoroughly enjoyable stay. Owners were highly attentive. Accommodation was as advertised. The place was clean and very comfortable, and we lacked for nothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Thank you for the kind review, James. We appreciate it. Come revisit us soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 162

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 3 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek

6 Queeckvaleij Crescent, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561affc60c2beb07a39d6f63ce6a239fa19c6af845c50f8d66e5673033908b7df376246e655d7426b283ffb05671ac0ad07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 990 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 6 Queeckvaleij Crescent Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.230731602708 22.032688592591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang