Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Mountain River House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanne-Marie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Karoo Mountain River House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marinda C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Haal diep asem.

Wat 'n wonderlike ontdekking vir ons. Ons kon nog nooit regtig ietsie kry in Calitzdorp nie, maar nou is Karoo Mountain River House definitief op ons lys. Tick al die blokkies. Fernandez is meer soos jou persoonlike house manager met 'n glimlag wat net tog iets vir jou wil doen. Die huis is ten volle toegerus en geen loadshedding probleme. Sien uit na 'n volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Mountain River House se terugvoer

Hallo Marinda,

Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is baie bly dat julle jul tyd hier geniet het, en ons hoop om julle gou weer te sien.

Jeanne-Marie en Fernandez
Karoo Mountain River House

Karoo Mountain River House
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Privaat Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aa90cc1aa1694edf66ede79d5c7094c737589620499b309f3523da33c3aa7782bbaf1c6673ab00e466c04b129deb876392d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 R62 Gamka Private Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488650399925 21.609936539443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem