Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Refresh

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Karoo Refresh
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Annelien C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien C
Saam met vriende

Heerlik.

Ja, dankie, ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Beste plek in Oudtshoorn!

Wat 'n heerlike lafenis na 'n lang rit! Die lugversorging was spesiaal. Dit is 'n pragtige plekkie en gawe gasheer. Sal vir seker weer daar slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elani O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani O
Gesin met tieners

Rustig en gemaklik.

Die huis het al die geriewe om 'n gemaklike en rustige basis te wees om Oudtshoorn te verken. Die aircons het die somerweer draaglik gemaak en die WiFi het die tieners besig gehou. Ons het ook al ons Kersfeeskos in die goed toegeruste kombuis gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was maar net een aand. Alles was goed.

Net een probleem, my motor moes in straat parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Refresh se terugvoer

Leslie is welkom om weer by ons te kuier.

Alle voertuie kan agter hekke ook parkeer word as hulle nie in die straat wil parkeer nie. Hy moes dit net genoem het.

Ons area is baie veilig en ons parkeer self ook voor die gastehuis deur die nag.

Die opsie vir agter parkeer is wel daar.

Karoo Refresh
Manie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Manie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was aangenaam. Die gasheer en -vrou was baie behulpsaam om ons verblyf aangenaam te maak.

Alhoewel die voortslepende beurtkrag tog maar 'n demper op verblyf plaas, is die perseel met 'n kragopwekker en kleiner LED ligte toegerus wat die donker verdryf en die TV laat werk. Die WiFi het uitstekend gewerk en was deurentyd beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Edward P
Gesin met tieners

Baie rustig.

Al probleem wat ek gehad het was dat as ek die adress op Google Maps insit wys hulle die huis langsaan as die gastehuis. Die mense was baie vriendelik. Hul het uit hul pad gegaan om ons te help gedurende die kragonderbrekings. Hul het spesiaal 'n gasstoof vir ons gekoop. Hul het ook krag van 'n kragopwekker voorsien. Sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 725
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 725
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 235, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc541b48784127dab1e0afb4b1f5e95b29c9832414b5e01e50bbdb4cfa45f5ed194ee994c9db506010bc18849055c599084fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 235 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-00:00 10:00 -33.5908723 22.191720915345
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem