Opsomming van Resensie
Dolf W - Des 2019
Gemiddeld
Rustige verblyf in van die wêreld se mooiste dorpie en Johan en Leonie weet hoe om na hul gaste om te sien.
Karoo-Rust's terugvoer
Dankie, ons sien uit om julle weer te sien.
Roelof M - Nov 2019
Gemiddeld
Rustig.
Karoo-Rust's terugvoer
Dankie Roelof.
Kom kuier gerus weer. Dit is altyd lekker om gaste terug te verwelkom.
Leoni
Tanya M - Okt 2019
Gemiddeld
Karoo-gasvryheid.
Karoo-Rust's terugvoer
Dankie Tanya kom kuier gerus weer.
Leoni
Marius P - Okt 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Karoo-Rust's terugvoer
More Marius,
Baie dankie vir jou verwysing.
Ek wil darem net byvoeg dat die geboue regtig nie warm in die somer is nie agv die dubbel dak. Buite sink en binne gras dekking.
Leoni
Jan D - Okt 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Karoo-Rust's terugvoer
Baie dankie Jan.
Kom kuier weer.
Leoni
Robert L - Sep 2019
Gemiddeld
Very comfortable accommodation and well located.
Corne G - Sep 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Janke V - Aug 2019
Gemiddeld
Heerlik!
Karoo-Rust's terugvoer
Baie dankie Janke.
Kom gerus weer en geniet die res van julle vakansie.
Veilig reis.
Leoni
Elriza R - Jul 2019
Gemiddeld
Alles in een.
Karoo-Rust's terugvoer
Baie dankie Elriza, kom kuier weer.
Gary D - Mei 2018
Gemiddeld
Clean, new and fully functional facility.
Karoo-Rust's terugvoer
Thank you, Gary.
Erika D - Sep 2016
Gemiddeld
Baie goed geleë en goed toegeruste eenhede met gawe bestuur.
Lees meerKaroo-Rust's terugvoer
Baie dankie.
Suzanne M - Apr 2016
Gemiddeld
Dit was absoluut pragtig!
Karoo-Rust's terugvoer
Baie dankie! Lekker om te hoor.
Kom kuier weer
Leoni
Dolf G - Jan 2016
Gemiddeld
Stunning.
Karoo-Rust's terugvoer
Baie Dankie Dolf
Berdine V - Jan 2016
Gemiddeld
Heerlik gekuier en gebly!
Ann B - Mrt 2015
Gemiddeld
Clean and welcoming
Piet G - Jan 2015
Gemiddeld
Heerlik.
Sonja D - Jan 2015
Gemiddeld
Sal die gastehuis definitief aanbeveel.
Doulien V - Des 2014
Gemiddeld
Uitstekend!
Gert K - Des 2014
Gemiddeld
Aangenaam!
Nelia G - Okt 2014
Gemiddeld
Behalwe vir die onderstaande, het ek lekker gebly.
Ron C - Okt 2014
Gemiddeld
It was worth visiting Prince Albert and staying at Karoo-Rust
Eugene A - Okt 2014
Gemiddeld
Rustig, mooi en netjies.
Salome H - Jul 2014
Gemiddeld
Is binnekort weer terug!
Anna N - Apr 2014
Gemiddeld
Baie gerieflik, netjies en stil. Naby aan alles.
Leezeo O - Apr 2014
Gemiddeld
Wat 'n wonderlike plek ... sy mense maak dit so wonderlik!
Rina V - Jan 2014
Gemiddeld
Baie gasvry, hulpvaardig, warm en hartlik!
Schalk V - Jan 2014
Gemiddeld
Baie lekker en baie netjies.
Conrad B - Des 2013
Gemiddeld
Seker die beste gastehuis wat ek nog in gebly het!
Bernard S - Des 2013
Gemiddeld
Lovely location
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom