Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Rustigheid Gasteplaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Karoo Rustigheid Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Izabella P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabella P
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Vriendelike mense! Alles wat mens nodig het en meer! Wat 'n bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldo L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo L
Gesin met tieners

Heerlike oornag op 'n plaas in Sutherland.

Heerlik oornag en baie gasvrye mense ontmoet. Definitief 'n plekkie wat ek weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Rustigheid Gasteplaas se terugvoer

Goeiemiddag beste Aldo. Julle is altyd weer welkom en dit is vir ons net n eer en heerlik om die karoo rustigheid, stilte, vreedsaamheid en God se skepping met jul te kon deel.....karoo....natuur,,, julle is altyd weer welkom. seenwense vir julle ook. Ek help graag as ek kan met enige hulp en versoek. Dit is vir ons heerlik om jul te kon ontmoet en gesels en ontvang en die plaas te kon deel. julle was net te kort hier, hoop ons sien weer. vriendelike groete Alta

Karoo Rustigheid Gasteplaas
Neels R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe blyplek vir 'n plaasvakansie in die Tankwa omgewing.

Die blyplek was uiters goed toegerus, ruim en met alle toerusting wat nodig kan wees vir 'n selfsorgvakansie. Goeie voorsiening om beurtkrag die hoof te bied, bv. 'n gasstoof. Alta, die gasvrou, was baie vriendelik en hulpvaardig. Die pad daarheen kan by tye uitdagend wees. Dit het onlangs baie gereën en die paaie was verspoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R354, Koornlandskloof Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA899d32ed749fa8fcd994383a05d48e2e9f937b2d30ab4f5107671b5081bc5ae96514fae459eb25b0b5ddb322c8795a5624f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 Off the R354 Koornlandskloof Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.225905639559 20.353512378073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem