Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Scense

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Brita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 15 resensies vir Karoo Scense
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Andrew M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, relaxing and stress-free.

We stayed at Karoo Scense on Christmas Eve. The hosts were very communicative and helpful. The room was comfortable with a fridge and kettle, but no other cooking facilities. There is a very nice, sheltered and private outside area to relax in. We arrived on bicycles and there was a washing line to hang our clothes on and a safe place to keep the bikes overnight. WiFi was only available from 16h00. The website needs updating with photos of the bedroom. There were no date balls which I was really looking forward to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Enkelreisiger

Baie karakter.

Vriendelike gasvrou, plekkie met baie karakter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld - aangename Karoo ondervinding.

Ons was aangenaam verras met die lekker verblyf. Baie privaat en rustige omgewing, ons het in die aande gestap en sterre gekyk en die eetplekke ondersteun.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Brita is 'n fantastiese gasvrou, vriendelik en bedagsaam en laat jou onmiddelik tuis voel. Die huisie was baie skoon en netjies en baie smaakvol. Die plekkie het ook 'n baie goeie ligging. Ons sal einige tyd weer daar gaan bly. Baie dankie Brita en Lekkeslaap vir 'n onvergeetlike langnaweek. Marie Bolton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic and quaint.

Baie basies, maar baie gerieflik, voetrus in stort is definitief 'n groot pluspunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig.

Die dame was baie vriendelik en ons het lekker geslaap. Was weer vroeg op pad met ons reistog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noeline B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Noeline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fine.

Not really expected what thy advertise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Die plek is vuil. Kakkerlakke en spinnekoppe orals. Geen veilige parkering. Beddegoed gelap. Buitensporig duur vir wat jy kry. Die plek hoort nie eintlik op die webblad se site nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie beter nie.

Lekker gekuier met ons gashere. Meer gevoel soos vriende. Rustieke en kunstige akkomodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yovika L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yovika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy en pragtige skoon plekkie.

Sal enige persoon aanbeveel om daar te oornag. Baie gasvrye en behulpsame eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend gemaklik, geen TV is 'n groot plus!

Dit is in 'n baie stil deel van die dorp en die verblyf is uiters privaat. Geen gedeelde areas nie so mens voel baie gemaklik. Die eenvoud van alles vind ons verfrissend en is baie bly daar is geen groot TV-skerm nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, netjies, pragtig ingerig in ware Karoo-styl.

Pragtige plekkie! Goeie, vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders, baie aandag aan detail en besonderse gasvryheid!

Ons het heerlik gebly. Die koninggrootte-bed met luukse perkallinne was 'n bederf. Die plekkie is goed toegerus vir 'n stil wegbreek. Daar is egter nie 'n mikrogolf, stoof of TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Scense se terugvoer

Hi, ek is so bly jul lekker gekuier. Ongelukkig is ons plekkie nie uitgerus vir 'n stoof of mikrogolf oond nie, op ons webtuiste noem dit wat beskikbaar is. Ons 2de plek sal wees met 'n stoof en mikrogolf oond en 'n TV bied ons nie aan nie, want mense kom om weg te breek van 'n TV ensovoorts.

Mooi bly
Vriendelike groete
Brita

Karoo Scense
Marietjie M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en het baie tuis gevoel.

Ek het vir 20 jaar naby Prins Albert op 'n plaas gewoon en dit was vir my heerlik om weer daar te kuier. Ons het dadelik weer tuis gevoel daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beer-straat 7b, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlNDM2NmNmLTUyNzYtNDcxNC05OWI5LTZmNTk2NzBhZmZhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 7b De Beer Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.217960684735 22.030519545078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem