+28
Selfsorg in Williston

Karoo Tranquillity

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karoo Tranquillity is in die hartjie van die dorpie, Williston, en is ideaal geleë vir diegene wat familie besoek en vir oornaggaste. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 van die ander slaapkamers het ook koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is 'n gastetoilet.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek.

Daar is heerlike braaigeriewe wat die gaste kan benut.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Stephanus H
Saam met lewensmaat
5.0
Everything about this place was just fantastic, just please add air cons. It was great. All amenities needed were there. Easy check-in ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Retha M
Gesin met tieners
5.0
Skoon, ruim en netjiese huis. Lekker kuier stoep. Kan aanbeveel. Baie mooi en groot huis. Netjies en skoon. Dankie tog vir Klara wat ons gehelp het me...
Sien meer
Jan 2025
Murray G
Saam met lewensmaat
4.8
Excellent. The house was clean, well decorated and the host very responsive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Kaylin S
Gesin met klein kinders
4.8
So mooi plekkie. 10/10! Eerstens, baie mooi plekkie. Dit het soos huis gevoel en nie soos nog 'n oornagplek nie. Ons kon enige tyd met Klara praat sou...
Sien meer
Jun 2025
Irma P
Saam met vriende
4.0
Ons het lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly. Dit is 'n baie gesellige huis. Ons bly altyd lekker daar, veral omdat ons hele familie daar kan...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Klara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 25 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Tranquillity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

25 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84bff4ded6dd8c1c6ce486307c548fb380478bdb54eecee5dae651c6a59a4bd9aa4b3866a2c40e991c8a20146fba72acaf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 47 5 1 5 25 Gots Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.340710172768 20.915692347746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang