KarooBosch

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

KarooBosch bied gemaklike verblyf vir 4 gaste in Potchefstroom.

Die eenheid is 'n tweeslaapkamer 'tuinwoonstel' op dieselfde perseel as die hoofhuis en dit beskik oor dubbelbeddens en deel 'n badkamer wat met 'n stort ingerig is.

Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof. WiFi-toegang, TV, braaigeriewe en parkeerplek is ook beskikbaar.

Karoobosch is perfek vir vinnige oorslaap kuiers vir bv troues, gradeplegtighede en bywoon van sportbyeenkomste. Ons is lekker sentraal geleë in 'n veilige woonbuurt en bied ook speelplek vir kinders.

Potchefstroom bied verskeie besienswaardighede soos museums, die Buffelsvlei Wildpark, die OPM Prozesky Voëlreservaat, Boskopdam, die Yacht Club, asook die Mooirivier Mall.

Slaapplek

'n Bespreking by KarooBosch sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na KarooBosch gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za