KarooWerf
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Neville Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Trudie J - Apr 2024
Algehele gradering
Nie aan ons verwagtinge voldoen nie.
Lees meerBoyd S - Apr 2024
Algehele gradering
Maar net gewoond en niks besonders.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Heinrich G - Mrt 2024
Algehele gradering
Teleurstellend vir die prys wat gevra word.
Dan A - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap en doodstil daar.
Llou-anne U - Aug 2023
Algehele gradering
We had to overnight in Cradock. The facilities were very nice.
Carina S - Jul 2023
Algehele gradering
Die mooiste, gerieflikste kamers met pragtige tuin en 'n heerlike ontbyt.
KarooWerf se terugvoer
Baie dankie Carina, jy is altyd by Oude Pastorie en Karoowerf welkom. Ons waardeer die ondersteuning.
Carine K - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker warm geslaap, genoeg komberse, elektriese komberse én verwarmers teen die winterkoue. Kamers ruim, genoeg plek vir ons tasse. Ons hond was ook welkom.
Hardie B - Jun 2023
Algehele gradering
Dis veilig en netjies. Goeie oornagplek as jy op reis is.
Suzette B - Jun 2023
Algehele gradering
Hulle het ons in De Oude Pastorie geplaas.
Pieter L - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker Karoo-huis naby food festival aktiwiteite en museums en restaurante.
Eugene R - Feb 2023
Algehele gradering
Uiters teleurstellend.
Morne D - Jan 2023
Algehele gradering
Enigste instelling wat troeteldiere toegelaat het.
KarooWerf se terugvoer
Baie dankie Morne.
Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Neville
Johann M - Okt 2022
Algehele gradering
Verblyf naby Bergsebrapark.
Charles C - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese kamer met outydse styl.
KarooWerf se terugvoer
Dankie dat jy van ons gastehuis gebruik gemaak het.
Ons poog om ons gaste gelukkig te hou!
Mark M - Jan 2021
Algehele gradering
Value for money.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat 88, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom