Loxton Akkommodasie by Karos Gastehuis | LekkeSlaap
+36
+36

Karos Gastehuis

B&B
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloostraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 13

Beskrywing

Karos Gastehuis bied lieflike gastekamers en plattelandse gasvryheid in die Karoo-dorpie, Loxton.

Gaste kan kies tussen verskillende kamers wat elk plek vir 2 gaste het. Elke kamer is uniek versier, het lugversorging, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, en 'n WiFi is beskikbaar. Van die kamers het 'n kaggel en direkte toegang tot die stoep.

Die gastehuis bied 'n lieflike tuin, 'n swembad en veilige parkeerplek. Braai- en piekniekgeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Margaretha Prinsloostraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloostraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59fdaaaea4f22c821b93d083a49d636e10c26538a4eea46feb0a12d99c30c6c739255416516acc9f3d2ef82b90b73739957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 2) Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -31.477654969394 22.355840976088
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za